Talle Telkom-gebruikers wat sedert die begin van die week met stadige internetdiens én internetverbinding-probleme sukkel, het hulle vandeesweek tot sosiale media gewend om hul misnoeë oor dié internetdiensverskaffer se internetverbinding-probleme uit te spreek.
Só sien die tekenprentkunstenaar Jerm die gebeure.
Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.
Baie goed uitgebeeld ok gevoel soos daai ou