Goeie nuus vir motoriste

Argieffoto

Argieffoto

Die departement van energie het Vrydag ʼn daling in die petrolprys aangekondig.

Die prys van alle grade petrol sal volgende maand met 22 sent per liter daal. Die prys van diesel daal met tussen 23.58 en 25.58 sent per liter. Die prys van paraffien daal met tussen 10 en 13 sent per liter. LP Gas daal met 27 sent per liter.

Die nuwe pryse tree Woensdag in werking. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.