Die liggame van drie plaaswerkers, wat Sondag in die Noord-Kaap deur die Oranjerivier in vloed meegesleur is na swaar reën, is gevind.
Kapt. Olebogeng Tawana, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn vierde plaaswerker is steeds soek.
Volgens Tawana het die voorval op ʼn plaas ongeveer 80km vanaf die Augrabies Nasionale Park gebeur. Die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.
Tawana het gesê die vier plaaswerkers is Sondagmiddag deur die rivier meegesleur. Die polisie se soek-en-reddingspan is onmiddellik ontbied en hulle het die drie liggame tussen Sondag en vandag gevind.
“Die soektog gaan nog voort na die vierde persoon, wat vermoedelik ook verdrink het,” het Tawana gesê. “Die name van die oorledenes kan nog nie bekendgemaak word nie, aangesien al hul naasbestaandes nog nie van hierdie tragedie ingelig is nie.”
Hy het ʼn beroep op die publiek gedoen om versigtig te wees naby vloedwater en motoriste aangeraai om laagliggende gebiede te vermy en stadiger te ry op nat paaie.
Dit kan nie geduld word nie, stel onmiddelik ‘n parlimentere kommisie aan om vas te stel waarom die brug so laag was en wie dit gebou het !!
Verwag zuma ,(met klein letter gespel) binne kort vir medelye aan die famillies!!!!
Dankie vir ‘n lekker lag, jy is omtrent humoristies, maar eks tem 100% saam, dit is enige iemand anders se skuld net nie hul eie wat te naby die rivier gaan nie!
Nou is die Boer seker weer skuldig
waarom n ondersoek? hulle is deur n rivier in vloed weggespoel. of gaan die wit boer vir wie hulle gewerk het nou beskuldig word dat hy hulle in die rivier gegooi het?
Gergtelike doodsondersoek vir wat? Die rivier het afgekom. Die naaste boer sal nou seker weer die skuld kry.
Het amper gedink iemand word weer beskuldig. Hierdie keer kan hulle gaan ondersoek oor waar die reen vandaan gekom het en o ja ook die brug soos jy tereg genoem het Speedguard. Ook waarom dit juis daar gereen het waar die plaaswerkers gestap het.
Ja dalk is dit die een wat die reen laat reen en afkom het se skuld
Ja iemand gaan aangekla moet word. Die reen?Waar is die betogers?
Daar is nie meer wit boere aan Zim se kant om aan te kla, daarom kraai geen haan daaroor.
Sal graag die vordering van hierdie ondersoek wil volg. Maroela hou ons asb op hoogte. Wat het van die ondersoek oor die weerlig geword wat n paar doodgeslaan het ? Vind asb uit Maroela want ons wil weet wie was skuldig daar.
Yes, we want to know what is this thing they call lightning.
Die rivier het gedink dis vlakvarke.
Hahahaha
My simpatie aan hul families. Dit is ‘n hartseer tyd
Dink die polisie nou weer hulle is in die rivier gegooi?…..Dit was ‘n watervloed en ons dink aan hul families.
Die wetgewing gaan nou verander word dat alle plaaswerkers eers swemlesse moet ondergaan voor aanstelling.
En keuringsprosesse word aangepas. Indien persoon nie viool kan speel nie – jammer – onsuksesvol met aansoek.
Dit gaan verpligtend word vir boere om hulle werkers te leer swem. As hulle nie kan swem nie, moet hulle reddingsbaadjies dra op dae wat dit reën. Die boer moet dit vir hulle aankoop, as enige werker op ‘n boer se plaas verdrink word die boer direk verantwoordelik daarvoor gehou. Daarna gaan die boer verplig word om ‘n veilige brug oor die water te bou, of bootjies daar te stel vir die veilige vervoer van werkers oor die rivier. Ondersoek word intussen geloods na die weerpatrone, die rigting waarin die water gevloei het, en die hoeveelheid reen wat geval het om seker te maak dat dit die ongeluk kon regverdig. Tragiese ongelukke word ook nou al ondersoek om seker te maak hulle kan nie ‘n boer daarvoor verantwoordelik hou nie. Jammer vir die naasbestaandes.