‘Ons sal ons grond vat soos Mugabe’

Andile Mngxitama jonisayi maromo ana

Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF). Foto: Jonisayi Maromo / ANA

Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), het Donderdag gesê dié beweging sal grond in Suid-Afrika met geweld afvat, net soos pres. Robert Mugabe in Zimbabwe gedoen het.

“Grond kom nie deur te stem nie. Die partye wat sê, stem vir ons en ons sal vir jou grond gee, lieg vir jou. As jy grond wil hê, vat jy dit. Vorentoe met president Robert Mugabe,” het Mngxitama aan ondersteuners gesê voor ʼn optog na die kantoor van die openbare beskermer in Pretoria.

“Ons gaan die president van Zimbabwe volg. Ons vat grond met geweld. Ons gaan nie die grond koop nie, want dit is van ons gesteel. Die ANC is bang vir wit mense.”

Mngxitama het gesê sy beweging het Donderdag se optog gereël omdat die uittredende openbare beskermer, adv. Thuli Madonsela, geweier het om ʼn verslag te ondersoek wat beweer R26 miljard is tydens die apartheidsjare uit die Reserwebank getap.

“Voordat ons die grond vat, het ons daardie geld nodig. Thuli Madonsela wil nie vir ons ons geld teruggee nie. Dit is ons geld, wat deur wit mense in die Reserwebank gesteel is. Daardie R26 miljard behoort aan ons almal,” het hy bygevoeg.

“Dit is die geld vir gratis onderwys. Thuli Madonsela kan die regering of die Guptas ondersoek, maar wit mense in die land moet ook ondersoek word.”

Zandile Lwana, adjunk nasionale sameroeper van die BLF, het gesê Madonsela het droewig presteer in haar sewejaartermyn as openbare beskermer. Die termyn verstryk in die middel van Oktober.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

78 Kommentare

Eugene ·

Met hierdie mentaliteit sal ons NOOIT vorentoe, en vir die beter, beweeg nie

Fred Stander ·

En waar het hy die grond gekry wat hy wil vat, en wat wil hy met dit maak?. Ook uitbrand?.

R V ·

En as hulle nou eers die grond het, wat gaan hulle daarmee maak. Seker dieselfde as Zimbabwe, geen kos

Anton ·

As daai geld regtig gesteel was, was dit gesteel van die wit belastingbetaler. Nie van hom of enige van sy comrades nie.

Moeg vir die klomp gemors ·

Anton ek moet moet jou saam stem.
Mentaliteit van soek-soek en soek net verniet.

dirk ·

Kan die mense wat die bewerings maak asb. Vir ons die bewyse gee. Wat se grond is deur wie gesteel. So boere het gee lenings gehad en moes nie lenings terug betaal nie? Dis nuus vir my. En wie het die 26 miljard gekry ek het ons niks van dit gekry nie. Ek dink wit mense moet hulle begin dagvaar vir naam skending…

Valecia Supra ·

Ek stem
Hulle bang mask stories between niks
Die Boer is nie weg nie
Hulle vergeet dit

Chantell ·

Sit hulle almal in die tronk wat hulle nou vir ons se is plaasmoorde gaan styg. Kyk waar het dit zimbabwe gebring geld waarde niks, mense het nie kos nie almal hardloop Suid Afrika toe…..boere moet hulleself mooi beskerm want van die nonsense sal niks kom die huidige regering gaan hulle los laat hulle maak wat hulle wil

Vra maar net ·

Dit is mos nou rassisme. Wat as ons sulke twak verkondig. Hulle kan se en doen wat hulle Wil. Ons blankes het geen se. Maar dit is ons wat hulle voorsien het van als. Tot die ANC oorgevat het. Nou is als die witte se skuld. Kan nie dink.

Gideon ·

Blankes het ‘n stem , maar ons is te sleg/bang/jammer/ga#vol/ watookal om ‘n klag van rassisme te gaan indien…ek en jy het geen geld gesteel nie maar word aangekla bloot op grond van ons ras. Van die os op die jas ek gun werklik hierdie BLF klomp ‘n land in die toestand waarin Mugabe s’n is!

net ek ·

Wa is jou bewyse en die ander ding jul breek als af dit wat jule so afbreek en afbrand is baie meer skade as dit wat die wittes jul nou so kampstig skuld

Annelize ·

Ai Andile, wat het tog met jou gebeur. Die Andile wat ek destyds leer ken het, is nou ‘n ander mens. Het jy bewyse van die geld wat kwansuis gesteel is? Andile hierdie is Suid Afrika en nie Zimbabwe. Die eens brood mandjie van Afrika, Zimbabwe, het nou’ n tekort aan omtrent alles. Ag nee wat Andile, gebruik jou skerp brein beter. Jy is nou besig met haat en nyd. Totaal onnodig.

leni ·

Land or death..jip wonder wie nou eintlik skuldig aan rasse haat is!! Haat is ‘n siekte…word gou gesond x

Andre ·

Waar is Penny Sparrow se vervolgers. Hier kan hulle ‘n paar miljoen raad maak !

Jan maak n Plan ·

Nee nooit sal die arme bloedjies van rassime vervolg word nie. Die ou moet net pasop as die grondeienaars ook sê erder die dood as my grond. Hulle moet oppas vir wat hulle vra. Netnou kry hulle dit dalk net.

Gerda ·

Ons HEMELSE VADER kyk na SY kinders. HY sal ons beskerm teen enige aanslae van die vyand. Mense gaan op julle kniee en bid vir ons land se mense.

Liewe heksie ·

Ek skrik nie vir sy woorde nie want hy het niks tussen sy ore nie wat my bang maak is sy volgelinge hul het nog minder tussen ore en hul kom in massas en dan wil hul bloed sien boere bewapen julle die man kan verwoesting saai

gatiep ·

Gelukkig lyk dit nie of hy n rassis is nie hy haat maar net witmense.

Jan maak n plan ·

Gatiep – In enige taal noem n mens dit rassime.

Rebekka ·

Regtig wit mense R26 miljard. Sjoe kan ek ook my deel kry want ek al my hele lewe onder die arm mense van Suid Afrika en ja ek het nog nooit geld gehad. Alle wit mense moet lei onder een stupid mens wat gesteel het en nou dit al die witmense regtig.

John ·

Hoekom kry hulle nie die R70 miljard of meer terug wat die ANC die afgelope 22 jaar verduister het nie. En wat het van die miljarde geword wat die ANC tydens die apartheidsjare van oorsese lande ontvang het? In wie se sakke het dit beland want die arm swartes is nooit deur hul naaste en die destydse ‘government in waiting’ gehelp nie.

McK ·

Sal ook enige iets kwytraak net om volgelinge te trek. Ai shame

Liesl ·

Aftikaners gaan nie terug sit nie. Ons het nog nooit nie. Moet ons nie te ver druk nie.. gee asb al sy en sy ouers se belasting geld terug. Hahahaha

CAV ·

Watter grond is nou presies gesteel. Die Zoeloes het nou onlangs hulle 200 bestaansjaar gevier ….dis bietjie paar jaar na 1652 ….

grotegriet ·

So ‘n laaste stuiwer in die armbeurs…vanoggend lees ek ‘n kommentaar wat op News24 berig op hulle FB-blad gelewer is. Sê die ou dat ons nie gaan weet wat ons tref nie, en ek haal verbatim aan “die boere sterf klaar op die plase, en daar is niks wat julle daaraan kan doen nie. Hulle verdien dit.” Ek gaan gee hom toe aan by FB vir haatspraak, kom die kommentaar terug dat hy nie hulle reëls oortree het nie. I rest my case, your honour.

Sê maar net ·

Wat soek hy op FB? Dis ‘n aaklige kolonialistiese uitvindsel! #FBmustfall

JC ·

Thuli het dit nie ondersoek nie want daar is geen meriete daarin nie.
Daar was al hoeveel kamptige ondersoeke wat bevind het dat niks onreelmatigs plaasgevind het nie. Maar nee, die affere sal geglo word…red so ‘n nasie.
Ons wag vir jou.

Hasie ·

Joey, watter 26 September praat jy van, seker 2017 of dalk 2018.

JC ·

Nee Hadida, dis nie nou tyd vir sarkasme nie.
Die Here God in al sy grootheid sal ons help om die gedrogte te verslaan, en sal die Afrikaner weer homself bekeer na die Here!!

n dawid ·

As God vir ons is..wie kan teen ons wees? Soos Dawid die reus Goliat verslaan het..so sal ons hier deur kom met die wapenrusting van God. God verdra nie onreg nie. God is in beheer. God is Koning. En God is Almagtig. Niemand anders nie. Satan en sy trawante loop rond soos brullende leeus. Met my God loop ek n bende storm en met my God spring ek oor n muur. Met God vir ons en ons op ons kniee EN BIDDEND TOT HOM, kan ons hier deur kom. God sal sy engele bevel gee om ons te beskerm teen die bose. God is die Waarheid en die BYBEL is ons kompas. Vir ALTYD.

poot ·

n dawid

Ag dankie tog vir iemand wat die lig sien. Ek is so moeg vir negatiewe kommentaar en mense wat mekaar opstook. Jou “woord” het my dag gemaak.

Hadida ·

Dis nie sarkasme nie. Ja God sal ons verlos maar ons moet eers ons afgod-altare afbreek. Dit gaan net gebeur as ons alles verloor. Ons was sulke groot ou statusbehepte, geldmal, sport-dronk sotte.

Saamstaan ·

Ons blankes is gou om ons man te ‘staan’ wanneer ons bedreig voel, maar staan ons saam en ‘staan’ ons werklik ’n kans? Die ‘Ons wag’ kommentaar is irrelevant in my opinie want jy weet nie wanneer ses mans by jou deur gaan kom aanklop nie. Ons is verskriklik braaf op sosiale platforme, maar lees die nuus, plaasaanval hier, plaasaanvaanval daar – wie het die ellendes van dié mense sáám beleef? Ek lees dikwels van ons moet SAAM staan, hoeveel van die mense wat hier kommentaar lewer ken my? As ek in so voorval betrokke is, is jy slegs die persoon wat onderaan MY storie kommentaar lewer SAAM met al die res.

JC ·

Saamstaan, kan ek jou leer ken, as my mede Afrikaner en volksgenoot?
Hoe kan ek help… ek is woonagtig in Bloemfontein?
SAAMSTAAN SAL ONS, NOU OF NOOIT!!!!!
KEN JOU BURE, KEN JOU MEDE AFRIKANER, SAAM KAN ONS DIE AARDE VERSKUIF AS ONS WIL!!

Saamstaan ·

JC met jou kommentaar kan ek vereenselwig, dit is die tipe raad en advies wat ons vir mekaar moet gee, maar ons moet nie dit nie net preek nie ons moet dit uitvoer!

Theo ·

Saamstaan. dit is juis hierdie donker wolke wat ons omring, wat die volk huidiglik nader aan mekaar bring. Want wat is of was nog altyd die saambindende faktore gewees in die verlede? Ons geloof in Onse Vader, Sy Seun Ons Verlosser en Die Gees van waarheid. En dis hier waar die Boerevolk die streep gaan trek. En ek dink ons almal weet dat hierdie tyd nader kom. Word dus deel van instansies\groepe in jou omgewing of elders waar jy tuis voel. Ons durf nie meer “sluimer of slaap nie” Eendragt Maakt Magt.

JC ·

Vir jou informasie affere, of wat ook al jou naam is, die Grond behoort aan die Republiek van die Oranje-Vrystaat en die Zuid-Afrikaansche Republiek. Nadat die Britte na aanleiding van die Boere-Oorlog die Grond gevat het en alles verniel het en afgebrand het deur hul verskroeide aarde beleid (ironies ne, meer as 100 jaar terug is alles afgebrand-nou gebeur dit weer) HET DIE Boere (Afrikaners) as gebroke MENSE teruggekom na NIKS NIE, en alles van voorheen net so opgebou!!!! SO, die grond is die BOERE SE GROND!! Daar is ook ‘n realistiese eis ingestel by die Grondeise Hof op grond van bogenoemde (deur Front Nasionaal) vir die vorige area van die ZAR

Boetman ·

Nou wonder ek wat die regering gaan se van ‘n “White first, land first”-beweging.

Die skrif is aan die muur! ·

Hul kom soos diewe / lafharte in die nag! Die idioot self is te bang hy stook eerder en gebruik die wat niks het om te verloor deur aanhitsing. Al die die fanatiese gemors kruip nou uit die houtwerk nou dat hul sien daar is geen beheer en wette meer in die land nie , die howe se bevindinge word verontagsaam en die soort wil proppeganda gebruik om mag te bereik. Om te werk daarvoor is te hard, hul die rampokkers sien en weet dit is maklikker om net te vat!!! Staan paraat blankes!

Leon ·

Die man en sy volgelinge wat hulle skuldig maak aan haatspraak, rassisme en intimidasie moet krimineel vervolg word. As die staat weier om te vervolg moet ‘n privaat vervolging ingestel word. Ek hoop ‘n instansie soos Solidariteit of Afriforum sal daarmee kan help want vir die vervolging sal mens deursettingsvermoë moet hê.

Lions ·

Nou ja toe en so word die sirkus nog meer uitgebrei met nog meer narre wat op die verhoog verskein en ‘demands’ maak. En die regering kyk net toe vir nog ‘n skouspel wat voorlê waaraan hulle niks gaan doen nie.

Rapes ·

Andile jy praat te gou van julle grond. Julle het uit Wes Afrika suidwaarts getrek en ook maar die grond gesteel. So gaan van waar julle oorspronklik is terug en spoel jou mond daaruit.

JC ·

Dis so Rapes, maar gaan vertel dit nou vir die affere!! (feite, feite, feite)
DIT IS ONS GROND. Hy moet terug neuk noord na Wes Afrika toe, miskien sal hy dan gelukkig wees MET NIKS, OF ZIMBABWE TOE.

Pottie ·

Dis hoekom die belegers weghardloop en die land in sy moer in is kyk na petrol pryse rand en graderings

boer ·

Hierdie is Suid -Afrika met die BOER NASIE.. Dit is Zimbabwe met klomp engelse. Hier gan jy verseker slae kry.

Perdekrag ·

GROOT mond as sy pelle by hom staan, sal hy dit ook alles se as hy alleen staan, natuurlik nie .

Mari ·

Ek verstaan nie hoe almal kan aanhou ‘demand’ as daar niks meer oor is nie. Na die vet salarisse en korrupte tenders wat bly oor? Ons kan nie eers ons eie president vervolg oor die waarheid nie. Ek kon dalk ‘n verskik maak hier maar sal wragtag almal wat ek lief het oorreed om saam te gaan!

Pastoor ·

Al val daar n duisend aan my sy en 10 000 aan my regter sy. Ek sal nie vrees nie. Ek staan op Sy Woord

Nee ·

Kan FW se manne,die “JA” stemmers van ’94 ook hul kommentaar lewer. Jul weet mos wie julle was.

poot ·

Nee
Ek was een van die “ja stemmers”. Wat probeer jy daardeur sê? Dat jy siener van Rensburg die 2de is. Jy wat 10 teen 1 nog net n gedagte gewees is 94.
Hou op snert voorgooi. Praat kwansuis van saamstaan…..maar tipies moet beskuldigings rondgegooi word. Hierdie “boere nasie” kon nog NOOIT saamstaan nie. Bloedrivier was ‘n handjie vol boere wat “saamgestaan” het. Nie ‘n nasie nie.

Theo ·

Kom ons hou op modder gooi julle, dis onvanpas in die situasie waarin ons volk tans verkeer. Tensy jy deel is van n groep wat opsetlik die appelkar wil omgooi. Almal maak foute, of jy nou ja of nee gestem het. Ons moet die huidige gevaaar in die gesig staar en baie belanrike besluite neem vorentoe tot oorlewing van ons volk en taal. Begrawe die verlede asb.

Jo ·

Toe kom, Solidariteit, ek gee elke maand my bydrae ruim vir julle, laat hierdie potensiële moordenaar en opsweper vervolg word en onmiddellik gearresteer word.

Martin ·

Hy moet sy geskiedenis gaan opcheck, hulleself het die grond gesteel toe hulle vanuit midde-Afrika gemigreer het suider Afrika toe.

JC ·

foxi en sue-ann, hy weet nie eers wat hy nie weet nie.
Dit geld vir hierdie klomp “studente ” op universiteit ook!!

callie ·

Kan waarborg hy het by n instansie studeer waar geen “fees ” betaalbaar was

Jean ·

Wie is jou ONS? MEns kry net grond as jy BETAAL het daarvoor of het julle die begrip betaal vir iets nou heeltemal verloor? Betaal vir land, betaal vir kos, betaal vir onderrig, NIKS is verniet nie, maar almal wil altyd op die ‘band wagon’ spring as hulle iets verniet kan kry. Dit is NIE ‘n uitverkoping hierdie nie. Hoe kan jy iets VAT wat nie aan jou behoort nie? En moenie vir my vertel die boere het dit net gevat nie, ek weet van niemand wat hulle plase of grond GRATIS bekom het nie, veral nie afgevat van iemand wat dit REEDS gekoop het nie? Ek twyfel sterk. Die feit dat jy op ‘n stuk grond BLY, gee jou mos nie eiendomsreg nie? O ja maar dit is wat daar vir julle vertel is, jy gaan plak erens dan is dit JOU plek, en as jy verwyder word, STEEL die ander mense van jou.

chimone ·

Dit is twak wie dink hy is hy dit maak nie vir my sin hoe hul vinig is om te se ons wittes is rasisties ens as ons een woord skeef se ma hul gan en verkondig sulke goed in publiek en die wit mense skud net hul koppe… daai gelde was nie gesteel nie hy weet niks wat wel gesteel was was die geld wat sy eie president so leke steel om sy nkandla te bou ma oh nee hoe kan hy geld terug uis van hom af hulle wil mogabe se voetspore volg ma hul kyk nie wa sit ons land reeds nie hulle sien nie hoe duur als reeds geword het a.g.v hul wat als try verwoes en die wit mense uit te moor hoe wonderlik sonder die boere gan die land nes zimbabwe op eindig wonder waantoe vlug hulle dan hulle dink nie dis hoekom hul is wa hul is, geweet in die toekoms gan hul die wit mense se grond onder hul wil uitruk maar dit sal nie gebeur sonder n fight nie… en dalk weet die. ANC dit… hul kan se net wat hul wil van die wit mense maar ons sal nie agter toe sit en kyk hoe word als wat ons ouer generasies an gebou het en gewerk het tot nuut gan nie no way!

John ·

Oorlog is die enigste oplossing vir die problem wat ons ondervind. Maak skoon en begin van voor af want dit sal net aanhou en aanhou tot daar geen blankes meer oor is nie. Ons word uitgemoor en almal lees net en kyk.

Johan ·

Oorlog is die enigste uitweg. Wie sit en kyk en dink dit gaan beter raak moet dof wees tussen die ore. Wees voorbereid.

JC ·

Dis waar Johan, op die oomblik lyk dit na meer as net ‘n moontlikheid.
Ironies genoeg, dink ek die buitelanders het ook baie daarmee te make, veral die verpeslike Zimbabwes nikswerd kreature. EN DIT NOGAL NA DIE ZENOFOBIE. EK SIEN BAIE VAN HULLE DAAR. Hulle is onmiskenbaar. Lyk my hul en ons eie mense????(‘n paar, die ander meerderheid mense wil soos ons net in vrede leef en hul kultuur uitleef) het ‘n pakt gemaak om te probeer moeilikheid maak, en kyk hoe ver neem dit hulle?
HULLE GAAN NIE REG KOM MET ONS BOERE (AFRIKANERS) NASIE NIE!!!!!!!!
Kyk nou maar net na die nuwe “openbare beskermer”-sy is reeds in NO 1 se sak, en hy sit net agteroor en se hie, hie, hie…!
Die Here gee ons KRAG vir die stomme mense!!! SA is ‘n ramp, en dit het in net 7 jaar gebeur-2 1/2 jaar bly nog oor. Wat kom daarna? Nog korrupsie?
Selfverwesenliking/selfbeskikking is eintlik ons enigste hoop. Ons Afrikaners kry die Wes en Noord Kaap, en ‘n groot deel van Transvaal, en hulle neem die res?

Anna ·

Andile, ek weet hoe hard witmense gewerk het om alles in plek te kry vir mense soos jy. Miskien moet jy minder rondspring en gil en brand en eerder daardie energie gebruik om iets met jou hande en bene te doen. Glo my, as jy moeg gewerk is en daarna agteroorsit met ‘n lekker yskoue koeldrank wat jy self verdien het, sal dit beter gaan met almal. Hou op raas en blaas en breek en plunder want ek glo nie jy voel goed daarna nie. Doen opbouende goed en los die handjievol wittes nou uit. My motto: “Be careful what you wish for….” As jy dink Mugabe is oulik en korrek, wat soek 3 miljoen van sy kiesers hier? As dit so wonderlik lyk op die nuus as blankes weggejaag en vermoor word, kan ek net vir jou bid want glo my jy is op die verkeerde pad net soos Mugabe!!!

anton ·

Hulle wil grond he.wat gaan hulle daarmee doen.as fit n plaas is gaan hy onder want hulle is nie boere nie.hulle sal als verkoop wat daar staan vir skroot metaal en wat dan???gaan hulle ook begin grou vir rotte om te eet soos hulle in zim doen.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.