Video: ‘Gordhan nie bo wet verhewe’

Des van Rooyen. Foto: Skermskoot/eNuus-video

Des van Rooyen. Foto: Skermskoot/eNuus-video

Pravin Gordhan, minister van finansies, is nie verhewe bo die wet nie, en moet hom onderwerp aan die Valke se gesag. Dít aldus minister Des van Rooyen, wat Gordhan betig het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

23 Kommentare

tom ·

Dit is so niemand is bo die reg verhewe nie nou wat van ons pres as ek so veel bedrog klagtes het maar hy kom niks oor los vir pravin gorden uit

Scura Toks ·

Die wet self is die gesag nie die valke nie ! Waar kry hy die van, van Rooyen ?

KarooKlong ·

Kon nie standerd ses deurkom nie toe kom hy sommer so Parys se kant deur en tel die van op by Klein Malipi.

Knapie ·

Hy soek Gordhan se pos sodat hy en sy prez die staatkas kan uitbuit.

WA ·

Ek glo ons sal almal bly wees as die “leiers”almal ophou met uitsprake vir eie/politieke gewin en soos leiers begin optree in Landsbelang.
Die gehap na Pravin Gordham wie , wat ook al ons eie politieke sienimg, ‘n verskil kan maak aan ons ekonomie.
Ek het laas op laerskool soveel twak gesien.
Leiers moet na die land omsien en vergeet van eie belang anders is hulle nie leiers nie.

ekke.. ·

Oral sien mens meer en meer van ou Zumpie se impi’s in een of ander soort uniform, hul sê te probeer sê. Wat is die doel daarvan? Probeer die forhelle ons, en of ander denkendes te intimideer? Is dit die afkondiging van diktatorskap in die land, net omdat die spul nie hul sin kry nie?
Die wat weet, lig ons oningeligtes ook in asb…

Ander Koos ·

Goeiste aarde! Struggle van Rooyen nog!? Die gesig en die foto pas nie eens nie, waarom verander hy nie sy naam en van? Hemele behoed ons!

Columbiana ·

Des jy gaan nie Gordhan se werk kry nie hoor! Hoekom gaan skrop jy nie eers vior jou eie deur nie ou seun. Wat is dit nou weer wat jou dept doen? O ja net mooi sweet boggerall.

Rina XX ·

Om te dink die slimjan sou ons finansies doen, ons sou ons g-at gesien het…..ai hoe d-m kan n mens wees. Slim genoeg om die land se geld te spandeer, dom gnoeg om besluite te maak. Ai

Ouma mix ·

Is van rooyen dalk oppad oorlog toe of waarheen met dai suit?

C ·

Yip Ouma mix. Ou Dessie is gedress vir die groot oorlog tussen himself en Provin Gordhan. Eish, proudly South Africa. Een groot bezaar sirkus.

Liewe heksie ·

Van rooyen al wat jy mag sê is nag sê en dit moet jy sag sê

Jan maak n plan ·

Hy sal ook net sy bek rek as dit met Zuma se vergunnig is. Hyt darem ewe skielik n vreeslikke groot kop gekry. Ek hoop net hyt n sagte plekkie om tw kan land as Zuma nie meer daar is nie.

Scalla ·

Hy was mos lid van die spies brigade, sal graag sy 2,4 tyd wil sien

Lance ·

Ons almal weet dit hoekom dit nog kom se dat niemand bo die wet verhewe is nie ….whyyyy

pieter ·

Die mense in die land se oe het oopgegaan , laat hul maar aangaan di nie vir lank nie meer en meer mense draai teen hulle , pleks hul help om ekonomie op te bou vernietig hul dit ,hoe sterker die ekonomie en beleggings in die land hoe meer werksgeleenhede vir mense en minder misdaad maar hul kan dit nie bymekaar bring nie – sterkte vir pravin hy probeer sy beste vi die land ons bid vir jou

Piet Pompies ·

Ek wonder hoe van pas is Mnr v Rooyen openbare aanval op Pravin. Is dit persoonlik van aard of is hy deur ander ANC lede gevra om dit te doen. Dit wil vir my voorkom of die ANC tans bestaan uit lede wat aan apartheid vasklou en glad nie die nasie bou en dan aan die anderkant lede wat besef die land is vry en hulle moet aanbeweeg na ‘n beter toekoms.

Willie ·

Wat n foto, laat my dink aan die grappie van die ou oom en die tanie by die padblokkade- uMkhonto we Sizwe

Nico ·

Oom dessie bly eerder stil want van eerlikheid weet jy niks ek daag jou uit se iets oor die president se manewales oe ja jy kan nie want dan is jy ook in die sop

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.