Video: Limpopo-universiteit ook toe weens geweld

Betogings by die Universiteit van Limpopo (Foto: Skermskoot uit eNuus-video)

Betogings by die Universiteit van Limpopo (Foto: Skermskoot uit eNuus-video)

Die Universiteit van Limpopo het ook sy deure vir ‘n onbepaalde tydperk gesluit. Dit na betogings vir gratis onderrig by die Mankweng-kampus in geweld ontaard het. Studente is tydens skermutselings met die polisie en kampusveiligheidsbeamptes beseer. Talle is in hegtenis geneem.

Lees alle berigte oor studentebetogings op Maroela Media.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

12 Kommentare

Sê net ·

En so kry die gepeupel hul sin terwyl die wetsgehoorsame, betalende studente van hul opleiding beroof word.

Paul ·

Ek maak die voorspelling dat die studente onrus nog die volgende Marikana gaan word. Dan is dit weer die polisie se skuld!

Rapes ·

En nou kla die gespuis dat hulle nie blyplek en kos het nie. Nou kan enige regdenkende dit verstaan.

humor ·

O Afrika, donker afrika gaan dit ooit verander???????????? Sien geen lig nie, maar ek is hier om te lewe en te sterwe.

humor ·

Aan hul lywe gesien, lyk dit nie vir my of daar enige een is wat honger ly nie.

Sputnik ·

Flippit! Dan moet dit nou die werksmag en leierskorps an die toekoms oplewer!! Dit kan mos net agteruitgaan!

gatiep ·

Niks kan die wil he mense tevrede stel nie,en dinge raak net erger.

Jeanne ·

Sluit toe al die deure .. Vanoggend is hulle vreeslik verdwaasd en seergemaak omdat die Universiteit niks doen om hulle te huisves en kos te gee nadat hulle uitgeskop is nie. Lol . REGTIG? Julle het die universiteit aangeval, gebombardeer met klippe en alles brandgesteek, hoekom nou verbaas omdat julle uit die koshuise uitgesit is? Neewat, dis lekker om in beheer te wees en klip te gooi en vuur te maak, totdat die Universiteit terugslaan en julle uit die koshuise skop dan is julle verontwaardig. .. ERENS moes daar tog ‘n streep getrek geword het moes daar nie? Dit was julle streep, wil julle swot of klipgooi?

Theresa ·

Goed gestel! Nikswerd vernietigers. Die foto wys maar dit soos dit lyk waar hierdie mentaliteit toegelaat word. Rommel, vuil, deurmekaar. Die sypaaie lyk ook so met al die gesit. Wanneer stel Metro ‘n werksmag aan om al die klippe wat so gepak word om die dag om op te sit, weg te vat. Tot daar geen sitklip meer is nie – dan is die sitters ook dalk elders??

Armando ·

Haai wag ‘n bietjie daar, Jeanne! Dié “julle” van jou is nie reg nie. Ek was nie daar nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.