Video: Westdene-busramp herdenk

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Familielede, vriende en oudonderwysers het die Westdene-busramp van 1985 herdenk.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

6 Kommentare

Ghost ·

Kan dit nog onthou. Was self maar in standert 7 toe dit gebeur het.Was glad nie lekker om daar van te hoor nie.

Suzette ·

Hierdie was ongelooflik hartseer destyds. Nog steeds vir almal. Baie sterkte aan almal wat daardeur geraak is.

Drieks ·

Daar was ook lank voor 1985 in die Vereniging of Vanderbylpark ‘n bus ongeluk met skool kinders. Ek weet nie of dit ‘n dam of teen ‘n trein was nie. Hierdie Wesdene ongeluk was 1985.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.