Carmen van der Westhuizen se moordenaar gaan tronk toe en sal 25 jaar moet wag voordat hy kan aansoek doen vir parool.
Waarnemende regter Celeste Reynders het Paul Nqakalatsane lewenslange tronkstraf opgelê vir moord en 10 jaar vir seksuele aanranding.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees ook:
Video: Vrystaat-moord – “Skuldig”
Video: Welkom-moord: “Een van die grusaamste moorde wat ek nog gesien het”
Video: Welkom-moordslagoffer se man getuig
Ma van Welkom wreed vermoor
Kom ek wees eerlik, hoop hy kom om voor hy aansoek kan doen vir parool!
Nog te kort vir die gemors
As hulle in die hof die straf uitdeel Lewenslank,dan moet hy in die trunk bly tot hy dood,dit is vir my lewenslank.
Parool ????????