Katy Perry maak Twitter-geskiedenis

Katy Perry (Foto: Twitter)

Die sangeres Katy Perry het hierdie naweek Twitter-geskiedenis gemaak toe sy die 100 miljoen-volgelingekerf gehaal het. Sy is die eerste persoon in die geskiedenis met 100 miljoen volgelinge op Twitter.

Kort op haar hakke volg die sanger Justin Bieber met 97 miljoen volgelinge en dan die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama, met 90 miljoen volgelinge.

Sien die lys van top-100 persone met die meeste volgelinge op Twitter.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Grotman ·

Wow what a prestige! But I have one question! Why all the fuss? She`s plastic just like Barby. Just asking!

al ·

Dit wil gedoen wees, met al die geld in die wêreld, sal enige mens ‘plastiek’ voorkom.

Kabous ·

Interessante perspektiwe:

Helen Zille het meer as 1,1 miljoen Twitter volgelinge en Mmusi Maimane het net so oor 500 000 volgelinge. Helen het amper 100 000 meer volgelinge as IPL en SA krieketster JP Duminy. (Indiërs is mal oor Twitter.)

Bell Pottinger het net so oor die 4 000 volgelinge.

Okei ek weet dis trivia maar so is die artikel.

:)

anton ·

Hi julle……..wil net sê ek het geen volgelinge op twitter nie.
O gaats…….ek is nie eers op twitter nie. ;-)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.