Stuur jou nuuswenk

Laat die joernalis in jou ontpop. As jy weet van ‘n nuuswaardige storie in jou kontrei, stuur die besonderhede vir ons op een van drie maniere:

  1. Vul die onderstaande vorm in
  2. Stuur ‘n e-pos aan [email protected]
  • Wat's nuus?

  • Beskryf jou nuuswenk
  • Waar kan ons die wenk bevestig?
  • Maksimum grootte 1MG
    Lêertipes toegelaat: jpg, jpeg, gif, png, Maks. lêergrootte: 1 MB.
  • Maksimum grootte 1MG
    Lêertipes toegelaat: jpg, jpeg, gif, png, Maks. lêergrootte: 1 MB.
  • Jou inligting

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Bepalings en voorwaardes

  1. Maroela Media behou die reg voor om enige wenk op te volg en te publiseer al dan nie.
  2. Maroela Media behou die reg voor om die aanslag van enige storie te bepaal en krediet te gee aan wie dit toe kom.
  3. Fluitjieblasers behou die reg voor om anoniem te bly, mits dit so aangedui word in die korrespondensie aan Maroela Media.
  4. Geen vergoeding van enige aard sal gegee word in ruil vir wenke nie.
  5. Maroela Media sal geen persoonlike inligting, soos e-posadresse en telefoonnommers, publiseer, verkoop of weggee nie.