Peiling Argief

Is jy tevrede met jou huidige bank?

  • Ja, ek is al jare lank by my huidige bank (54%, Stemme)
  • Ek is nie tevrede met my bank se diens nie, maar is nie bereid om van bank te verander nie (15%, Stemme)
  • Ek het die afgelope 6 maande van bank verander (31%, Stemme)
  • Datum Begin: 16 Mei 2012 @ 05:59
    Datum Beëindig: No Expiry

    Rastweets: kan jy as bekende maar enige tweet publiseer?

    • Tot 'n mate, maar mens moet sensitief wees vir ander se gevoelens (14%, Stemme)
    • Ja, ons leef altans in 'n land met vryheid van spraak (24%, Stemme)
    • Nee, rassistiese taalgebruik en haatspraak hoort glad nie meer in Suid-Afrika nie - nie van wit- of swartmense nie (62%, Stemme)
    • Datum Begin: 9 Mei 2012 @ 12:24
      Datum Beëindig: No Expiry

      Wat dink jy van die voorval by Jack Parow se konsert oor die afgelope naweek?

      • Jack Parow is 'n voorloper in die Afrikaanse musiek-genre - mense moet hom uitlos (11%, Stemme)
      • Dis Jack Parow! Ouers moes van beter geweet het voordat hulle hul kinders saamgeneem het. (21%, Stemme)
      • Organiseerders moes van beter geweet het. Jack Parow moet nie na konserwatiewe dorpe genooi word nie. (19%, Stemme)
      • Dis Jack Parow se eie skuld. Hy moet leer om sy gehoor in ag te neem. (49%, Stemme)
      • Datum Begin: 2 Mei 2012 @ 12:32
        Datum Beëindig: No Expiry

        Indien jy in Gauteng bly, het jy al jou e-tolskyfie aangeskaf?

        • Ek sal hom voor 30 April aanskaf (0%, Stemme)
        • Nee (83%, Stemme)
        • Ja (3%, Stemme)
        • Ek wag vir die hof-uitsprake (13%, Stemme)
        • Datum Begin: 24 April 2012 @ 21:44
          Datum Beëindig: No Expiry

          Het jy al ooit omkoopgeld aan 'n verkeers- of polisiebeampte betaal?

          • Ja, maar ek dink nie dis verkeerd nie (4%, Stemme)
          • Nee, en ek dink dis verkeerd (74%, Stemme)
          • Ja, maar ek dink dis verkeerd (19%, Stemme)
          • Nee, maar ek dink nie dis verkeerd nie (3%, Stemme)
          • Datum Begin: 10 April 2012 @ 14:38
            Datum Beëindig: No Expiry

           Page 1 of 5  1  2  3  4  5  » 

      Lewer Kommentaar