[Luister] Vuurvreters: Episode 103

ATTACHMENT DETAILS Hek_ingang_vuurvreters_pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

Dis gewis nie raadsaam om aan ouma Leonie Verster se verkeerde kant te staan nie. Ontgeld sal jy dit ontgeld. Hoekom duik die Adam Jooste Kinderhuis skielik so aanmekaar in gesprekke op?

Wat presies is Vuurvreters?

Vuurvreters is Maroela Media se radiovervolgverhaal van 24 weke, wat op 35 gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai word te danke aan borge, soos attooh!, met ʼn hart vir Afrikaans en Afrikaanse radio. Borgskappe stel ons in staat om minstens een keer per jaar só ʼn radiovervolgverhaal vervaardig.

Luister gerus Vuurvreters op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk hier na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye. Andersins kan jy elke dag se episode sommer net hier op Maroela Media kom luister en jy kan inhaal op die eerste klompie episodes wat jy reeds gemis het. Die beste van als? Dis gratis. Want dis wie óns is.

Die rolverdeling is soos volg:

  • Agent Henry Vogel – Antowan Nöthling
  • Agent Sally Bloemhof – Su-an Müller-Marais
  • Direkteur Victor Fransman – Anton Dekker
  • Septimus Steyn – Lochner de Kock
  • Leonie Verster – Bettie Kemp
  • Tina Truter – Ria Smit
  • Rhoda van der Ross – Heidi Mollentze
  • Adjunkminister Titus Bantjies – Duncan Johnson

Vervaardiger: Bettie Kemp
Klanktegnici: Schalk Vorster en Marius Vermaak
Skrywer: Joe Kleinhans