Die staking deur personeel by die polisie se 10111-inbelsentrums is opgeskort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "10111-staking"
Arbeidshof sê oor 10111-staking
Die arbeidshof het Donderdag uitspraak gelewer in ʼn aansoek van die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) om die Suid-Afrikaanse Polisiediens te verhoed om tugstappe te doen teen stakende werkers van die 10111-inbelsentrums.
10111-staking ‘is onbeskermd’
“Ons het na die minister toe gegaan, [maar] hy het nie tyd vir lede nie. Hy is besig om te twiet, hy is besig op Facebook.”
10111-staking: ‘Meerderheid’ het teruggekeer werk toe
Die polisiebestuur is vasbeslote om met tugstappe te begin teen stakende 10111-operateurs wat nie Vrydag teruggekeer het na hul poste toe nie.
10111-staking: Vakbond verontagsaam waarskuwing
“Ons het ʼn brief aan die polisiebestuur gerig en hulle gesê om hul dreigementbriewe terug te trek anders vat ons hulle hof toe.”
10111-staking: ‘Keer terug werk toe, of…’
Die polisie se topbestuur het Donderdag ’n waarskuwing aan alle stakende 10111-operateurs gerig.
Arbeidshof sê oor 10111-staking
Die arbeidshof het Vrydag uitspraak gelewer in ʼn die polisiebestuur se aansoek om onwettige optrede deur stakende 10111-operateurs te voorkom.
10111-staking draai in arbeidshof
Die polisiebestuur gaan Vrydag die arbeidshof nader om onwettige optrede deur stakende 10111-operateurs te verhoed.
10111-staking voortgesit; ‘voorsorg getref’
“Ons waarsku mense om nie onnodige of fop-oproepe na die 10111-nommer te maak nie en ook om hulle daarvan te weerhou om die nommer te bel om te ‘toets’ of operateurs werk.”
10111-staking: ‘Minister moet ag slaan op haglike werksomstandighede’
“Operateurs is erg oorwerk en onderbeman. Dit beteken dat sommige noodoproepe nie opgevolg word nie omdat werkers tussen 10 tot 12 uur lange skofte moet werk.”
10111-staking: Gesprekke begin
“Die 10111-oproepsentrums maak deel uit van ons kritiese noodreaksie-infrastruktuur en die stryd teen misdaad. Dit is noodsaaklik dat hierdie sentrums ten alle tye optimaal funksioneer.”
10111-staking tydelik opgeskort
“Die tydelike opskorting van die staking moet nie deur die polisiebestuur beskou word dat ons ingee tot hul arrogansie nie.”
10111-werkers ‘sal staking verskerp’
“Ons ontvang traumatiese oproepe wat ons moet deursit na die polisie toe en terwyl jy probeer help, hoor jy geweerskote in die agtergrond en die lyn gaan dood. En dan moet jy net aanbeweeg na die volgende inbeller.”
SAPD se swak bestuur lei tot krisis in 10111-sentrum
“Die langdurige swak bestuur van die polisie tot die huidige arbeidsonrus aanleiding gegee het.” Dit volg na gerugte van ʼn beoogde staking van die SAPD-werkers wat die noodlynnommer (10111) beman.
‘Minister moet ingryp’ in staking van 10111-personeel
“In ag genome dat nie minder nie as agt plaasmoorde in die afgelope maand gepleeg is en die land ’n oorhoofse misdaadkrisis in die gesig staar, is dit uiters kommerwekkend dat só ’n staking beplan word.”
10111 se personeel gaan staak
Personeellede van die polisie se 10111-noodlynsentrum begin Dinsdag met ʼn staking om salarisverhogings te eis.