“Nina se rooi kapsel gaan dalk binnekort ʼn gedaanteverwisseling moet ondergaan om plek te maak vir nóg een van my vorige karakters,” het die aktrise knipoog oor ‘Semi Soet 2’ bygevoeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anel Alexander"
Akteurspaar keer terug na eie bodem
Dit blyk dat nuwe avonture in hul tuisland op die bekende egpaar wag.
Anel Alexander gesels uit VSA oor ‘Semi-Soet 2’
Alexander verklap onder meer dat hulle tans op soek is na ʼn vakansieoord waar die grootste gedeelte van die fliek geskiet gaan word.
Anel, Nico en kie weer saam op die grootskerm vir ‘Semi-Soet 2’
“Ek kan wel sê dit is nou agt jaar later en ons fokus dié keer meer op familie.”
Luister: ‘Sink’: ʼn Baanbrekersfliek vir Afrikaans
Die fliekpremière vir die eietydse drama, Sink, was ʼn sterbelaaide geleentheid wat Woensdag plaasgevind het by Cedar Square in Johannesburg.
[Video] SINK –’verstrikking, verlies en vergifnis’
Die rolprent is vir nege toekennings by die Silwerskermfees benoem en het vyf daarvan gewen, wat beste draaiboek, redigering, klankbaan, kinematografie en aktrise – vir Shoki Mokgapa – ingesluit het.
[Video] Eerste voorsmaak van Anel Alexander se nuwe hartroerende fliek
Die nuwe plaaslike rolprent, Sink, is onlangs vir die eerste keer by die kykNET Silwerskermfees vertoon en het weggestap met vyf toekennings, onder meer vir beste draaiboek en beste aktrise (Shoki Mokgapa). Kyk hier na die eerste lokprent vir dié hartroerende fliek.
Video: Faan gaan jou hart steel
Die nuwe Afrikaanse rolprent Faan se Trein is binnekort op die silwerskerm te sien en is beslis een wat nie gemis moet word nie.