Hy was 30 jaar lank verbonde aan die maatskappy.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anglo American Platinum"
Anglo American skenk grond aan munisipaliteit
Anglo American Platinum het 270 hektaar grond aan die Rustenburg-munisipaliteit in Noordwes geskenk.
Amplats wil Rustenburg-myne verkoop
Anglo American Platinum (Amplats) het Maandag aangekondig hy is van plan om van sy myne in Noordwes en Limpopo te verkoop.
Afgedankte werkers moor twee
Afgedankte Anglo American Platinum (Amplats)-werkers het Donderdag glo twee mense vermoor nadat hulle vroeër ook twee taxi’s naby Rustenburg aan die brand gesteek het.
Afgedankte stakers brand taxi’s
Afgedankte Anglo American Platinum (Amplats)-werkers het Donderdag twee taxi’s naby Rustenburg aan die brand gesteek.
12 000 stakende mynwerkers afgedank
Anglo American Platinum het gister 12 000 mynwerkers afgedank omdat hulle vir meer as drie weke lank aan ‘n onwettige staking deelgeneem het.