“Ek het as kind deur die FAK-sangbundel geblaai en om nou deur so ʼn merkwaardige instansie vereer te word vir my klein bydrae is ʼn reusevoorreg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Anna Davel"
‘Kuns en klank’: ’n Behaaglike dosis stylvolle kuns en musiek
“’Kuns en Klank’ is die samekoms van ʼn besonderse groep kunstenaars, wat ʼn produksie met hulle hartstog gaan lewer, want die verhoog is nie net vir hulle ʼn werk nie, dit is vir hulle hartsdinge hierdie.”
Anna Davel bied gratis aanlyn kinderreeks, konsert
“Mense sal kreatief moet wees oor hoe jy jou loopbaan kan vernuwe en alternatiewe kan kry om by die teaterliefhebbers uit te kan kom.”
Luister: Anna Davel vertel stories met haar musiek
“Eers het ek begin deur liedjies te skryf en dit vir ander kunstenaars te stuur om te sing. Toe eendag bel Laurika Rauch my en sê vir my dat ek nie my liedjies vir ander mense moet stuur nie, maar dat ek hulle self moet sing.”
Boek: Rondomtalie: Die beste rympies en liedjies van Jaco Jacobs
Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan om ’n kleuterboek en CD die lig laat sien? Hope pret, natuurlik!
Afri-Duetfees ’n reusesukses
Die Afri-Duetfees was ’n groot sukses, soos die feit dat dit al vir die derde jaar aangebied word, bewys. Daar was ’n groot verskeidenheid kunstenaars wat opgetree het, en sommige van hulle het ’n mens werklik verras met hul talent en veelsydigheid.
Video: Anna Davel gee feesraad
Maroela Media het met die sangeres Anna Davel gesels om te hoor hoe feesgangers hulself kan pantser teen die Aardklop-hitte – én skares dié naweek.
Kunstefees om Abraham Kriel-kinderhuis se deure oop te hou
Verskeie bekendes sal op 28 Mei by ʼn kunstefees in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo te sien wees ten bate van die Abraham Kriel Kinderhuis.
Kunstenaars neem hande vir meisie se operasie
Die Afrikaanse kunstenaars Anna Davel, Mathys Roets, Matthys Maree en Margit Meyer-Rödenbeck het onlangs hande gevat om ʼn barmhartige heldedaad aan ʼn jong dogtertjie te betoon.
Koffie saam met Anna Davel
Dit wil voorkom of Anna ʼn stukkie van haar hart in Nederland gelaat het, want sy meen sy sal graag weer daar wil optree.
Video: Die bekendstelling van ‘Die Grootste Afrikaanse Liedjie’-CD
Maroela Media het tydens die bekendstelling van die CD ‘Die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye’ wat by GrootFM gehou is, gesels met ʼn paar van die musikante wie se stemme te hoor is op dié album weergawe. Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, gesels ook oor die sukses van die veldtog.