AfriForum het om verskeie redes appèl aangeteken teen die gelykheidshof se uitspraak dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "appèlhof"
Vandag is D-dag vir watergebruiksregte
Die hooggeregshof in Pretoria het vroeër beslis dat die oordrag van watergebruiksregte nie toelaatbaar is nie, aangesien dit neerkom op die privatisering van water.
Appèldatum vir watersaak bekendgemaak
Ingevolge die Nasionale Waterwet behoort Suid-Afrika se waterhulpbronne aan al die mense, met die minister van waterwese as openbare trustee.
Skadevergoeding ná kleuter in puttoilet verdrink
Klein Michael se liggaam is ure lank in die menslike afval gelos.
Appèlhof staan Coligny-mans se aansoek toe
Die volgende stap sou wees om weer aansoek te doen om borgtog, hangende die finalisering van die saak in die appèlhof.
Vyf nuwe appèlregters aangewys
“Die aanstellings, van wie drie vroue is, weerspieël die regering se verbintenis tot die deurlopende transformasie van die regbank.”
Appèlhof sê oor identifisering van kinders
William Bird van Media Monitoring Africa het in ʼn verklaring gesê dié kwessie was sterk ter sprake in die Zephany Nurse-saak, die meisie wat op 17-jarige ouderdom agtergekom het dat sy as baba ontvoer is.
Oscar Pistorius-appèl: ‘Dit kan presedent skep’
Die appèlhof in Bloemfontein sal vandag hoor hoekom die staat meen Oscar Pistorius moet ʼn langer vonnis opgelê word.
ʼn Jurie van landsburgers vir die ANC en sy president?
Dalk is dit nou die aangewese tyd om weer met ʼn juriestelsel in Suid-Afrika te begin sodat landsburgers in die breë die kans kry om ʼn hofbeslissing oor die president en sy party te maak.
Appèlhof verwerp Zuma se aansoek oor spioenasiebande
Die appèlhof in Bloemfontein het Donderdagoggend president Jacob Zuma se aansoek om te keer dat die DA die veelbesproke spioenasiebande in die hande kry, van die hand gewys.
Man verloor appèl oor k-woord
Die appèlhof in Bloemfontein het Dinsdag ‘n man se appèl oor die gebruik van die k-woord van die hand gewys.
Zuma bevorder e-tol terwyl Outa voortveg
Terwyl die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) die stryd teen Sanral se beplande e-tolstelsel in Gauteng voortgesit het, het president Jacob Zuma wetgewing, wat die weg vir die implementering van dié omstrede tolstelsel baan, onderteken.
Hof: Beurse net vir wit studente
Die appèlhof het bevind dat iemand die volste reg het om in hulle testament beursgeld aan net wit studente na te laat.