Dit is die eerste beurse van sy soort wat aan studente van Aros toegeken word wat beoog om ʼn honneursgraad in leerondersteuning te voltooi.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aros"
Nuwe Aros-rektor ingehuldig, wil ‘draer van lig’ wees
Prof. Kobus Mentz is Donderdag by die Kandelaar Gereformeerde Kerk in Pretoria as Aros se rektor ingehuldig.
Aros brei uit met hoër sertifikaat en honneursgraad in onderwys
Aros sal van 2024 af twee nuwe onderwyskwalifikasie aanbied, wat ʼn hoër sertifikaat in onderwys en ʼn honneurs in leerondersteuning insluit.
Helder vooruitsig vir Aros op Magaliesberg-kampus
“In drie dae se tyd is die lening goedgekeur, ons aanbod aanvaar en al ons eiendom in Waverley verkoop. Ons kon die Here se hand in hierdie hele proses sien.”
Nuwe rektor neem leisels oor by Aros
“Aros is trots op die nuwe leierskap wat deel vorm van die nuwe era en vooruitgang wat by ons sigbaar is.”
Aros spog met nuwe kampus, groeiende kurrikulum
“Ons studente beskik oor beroepsgerigte opleiding en omdat onderwys ook as ʼn roeping gesien word, gee dit besondere sin en betekenis aan hierdie beroep.”
Onderwysbeurs bemagtig roepingsgedrewe studente
Aros bied in samewerking met Pretoria FM en Rapport Onderwysfonds aan drie top- presterende Afrikaanse studente die geleentheid om hul vierjaar-onderwysgraad gratis by Aros te voltooi.
Aros spog met grootste eerstejaarsgroep nóg
“Ons is trots en dankbaar om te kan sê dat ons elke jaar onder die Here se seën van krag tot krag gaan.”
Drie groot onderwysbeurse bekendgestel
Drie van die grootste onderwysbeurse in die private hoër onderwys is Maandag in Pretoria bekendgestel.
Aros beleef geskiedkundige 2021
Aros spog in 2021 met ʼn rekordgetal eerstejaars en kan met dankbaarheid aankondig dat 650 eerstejaars by die Aros-familie verwelkom is.
Grootste onderwysbeurs in Suid-Afrika bekendgestel
Drie van die grootste onderwysbeurse in die private hoëronderwyssektor word vandag in Pretoria bekendgestel.
Aros brei uit met nuwe opleidingsgeleenthede in die onderwys
Aros het onlangs akkreditasie by die departement van hoër onderwys en opleiding ontvang om vanaf 2021 twee nuwe onderwyskwalifikasies aan te bied.
Aros wys eerste ontvangers van onderwysbeurse aan
Studente kan kies tussen ʼn BEd-graad in die grondslag- of intermediêre fase.
‘Ken Jou Storie’-kinderboekskryfkompetisie: Hier is die wenners!
Die “Ken jou storie”‑kinderboekskryfkompetisie is nie net nog ’n kompetisie nie; dit is ook ʼn geleentheid vir aspirantskrywers om by te dra tot ʼn skatkis van woorde wat met kinders gedeel kan word. Hier is die wenners!
Aros huldig nuwe rektor amptelik in
Volgens Aros se bemarkingbestuurder, het die private Christelike hoëronderwysinstelling wat grade in onderwys bied ʼn nuwe era betree met die inhuldiging.
Grootste onderwysbeurs in SA bekendgestel
Twee van die grootste onderwysbeurse in private hoër onderwys is Dinsdag in Pretoria bekendgestel.
Gee eerder aandag aan seksualiteitsopvoeding by tersiêre instellings
Seksualiteitsopvoeding is broodnodig, maar slegs wanneer dit op ’n gepaste manier en deur ’n opgeleide persoon gedoen word.
Aros betree ʼn volgende era met nuwe leierskap
Aros, ʼn private Christelike hoëronderwysinstelling, spog met ʼn splinternuwe topbestuur wat die leisels in 2019 sal oorneem.
‘Die Bybel is uit die skool geneem’
Daarom is hierdie taak van Bybelonderrig nou ’n buitemuurse aktiwiteit, wat die ouers se verantwoordelikheid geword het.
Verwikkelinge in hoër onderwys
Die stand van hoër onderwys het die afgelope paar jaar dramaties verander. Die effek van die veranderinge, het reeds al hierdie jaar sigbaar geword.