Albert Uderzo, Frankryk se bekendste tekenprentkunstenaar wat die karakters vir die Asterix-boekereeks geteken het, is oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Asterix en Obelix"
Boek: Asterix en die waarsêer
Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ʼn waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg ná die woeste storm – en dit gebeur ook so!
Boek: Asterix in Korsika
Vendettas, liggeraakte, trotse stamme en rebelle wat die Romeine in die maquis ontduik – dit is 50 v.C. in Korsika.
Boek: Caesar se lourierkrans
Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia.
Boek: Asterix in Helvesië
Quaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig.
Boek: Asterix en die groot moles
Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop?
Boek: Asterix by die Olimpiese Spele
Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag.
Boek: Asterix en die hoofman se skild (11)
“Asterix en die hoofman se skild” is die 11de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Boek: Asterix die legioensoldaat (10)
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op ’n keer en dwaal rusteloos rond. Die druïde sien ’n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar.
Boek: Asterix en Obelix – Die verlore papirusrol (Le papyrus de césar)
Die verlore papirusrol (Le papyrus de césar), die 36ste boek oor die avonture van Asterix die Galliër, verskyn 22 Oktober 2015 by boekhandelaars regoor die wêreld.