“Baie geseënd en vrek opgewonde.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "baba"
‘Plaasjapie’ se Dian is pa; ‘Ons dien ʼn lewendige God’
Dian het in 2022 met die Plaasjapie-titel én R1 miljoen se prysgeld weggestap.
BSV: Trouklokke vir een, ooievaarsviering vir ʼn ander
Een van “Boer soek ʼn vrou” se gewildste boere én ʼn bekende deelnemer het vandeesweek onderskeidelik lewensmylpale bereik.
Simoné nóg ʼn Pretorius ryker
Die aktrise Simoné Pretorius en haar man, Andries, het Dinsdag die ouers van ʼn babaseuntjie geword.
Babanuus vir nóg ʼn Bok
“Ons vier die pragtige mamma in wording,” lees die inskrywing op Instagram saam met ʼn aanhaling uit Psalm 139.
Foto’s: Ramey, Loricia wys hulle ‘stroopsoet’ baba
Dit voel egter nie asof hulle lewens handomkeer verander het nie, verklap die Shorts.
‘BSV’-paartjie ‘skatryk’ met hul tweede spruit
“Ons het gister nog nie lekker geweet na wie sy lyk nie, maar Cheréze het vandag so na haar gesiggie gekyk en gesê: ‘Dis definitief ʼn Bruwer-baba daai’.”
Eerste pienkvoet op pad vir ‘Twilight’-akteur en sanger
Dié bekende Britse vermaaklikheidskunstenaars is sedert 2018 in ʼn verhouding.
SA skoonheid deel babanuus
Die voormalige Mej. Wêreld is reeds die ma van twee jong seuns.
‘Binnelanders’-akteur (48) word eerste keer pa
“Perfek in elke manier moontlik. Wat ʼn voorreg is dit nie om jou ouers te wees nie.”
Boer Tyson, Alri ʼn pienkvoet ryker
“Jy is oneindig geliefd,” het Tyson by die foto’s geskryf.
Supermodel (53) word weer ma
“ʼn Ware geskenk van God. Geseënd!”
RHOWL se Mariska spog met nuwe baba
RHOWL-kykers het haar met ʼn bababoepie leer ken, maar sy het eers in die jongste episode haar swangerskapnuus gedeel.
‘Liefdesbaba’ vir ‘BSV’ se Francois, Vanessa
“Francois het bly sê dit is ons liefdesbaba, en hy het gehoop vir ʼn seun.”
Ramey, Loricia deel babanuus
“Hy wil nie hê sy kinders moet deurmaak wat hy as kind deurgemaak het nie. Daarom is dit vir hom belangrik om sy eie familie en tradisies te begin.”
Foto’s: Donnalee, Ivan nog ʼn pienkvoet ryker
“Dit was die mooiste oomblik om te beleef.”
Spoegwolf-rocker word pa
“Beste dag van my lewe. Punt.”
‘BSV’ se Tyson, Alri deel babanuus
“Seisoene kom en seisoene gaan, definitief opgewonde vir die nuwe seisoen.”
Ouerskap ‘heilige ervaring, grootste voorreg’, vertel Melinda
“Die wete dat die Here ons toegerus en vertrou het om Ruach volgens sy Wil groot te kan maak, is seker die grootste voorreg wat ons al ooit gegun is.”
Baba Marné vier eerste verjaardag
“Marné is ongelooflik spesiaal en ons sal altyd, met die Here aan ons kant, vir haar baklei.”