Die koue Vrystaatse vlaktes kon nie vir Bakkies Botha, Appel en Adam Tas afskrik om hul jaarlikse bydrae tot HelpJag te maak nie. Dié trio is die ambassadeurs van HelpJag, ʼn inisiatief wat wildsvleis na 119 skole oor die hele land versprei en bydra om ongeveer 8 000 kleuters ʼn dag te voed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bakkies Botha"
Case IH bly steeds vindingryk ná 180 jaar
Brandstofverbruik raak ook ʼn sensitiewe saak, maar dié AFS-boerderybestuursprogram haal die angel daaruit.
Nostalgie op die jagveld
Dit was die eerste keer dat al drie HelpJag-ambassadeurs – oud-Springbok-legende Bakkies Botha, asook Adam Tas en Appel, beide Suid-Afrikaanse sangers – saam op die jagveld was.
Jagters doen hulle deel om honger te bestry
#HelpJag kon met die hulp van 126 jagters sorg om teen die einde van Augustus sowat 26,6 ton wildsvleis vir voedingskemas van Helpende Hand in te samel.
Bakkies een van die beste Franse Top-14-spelers nóg
Botha is een van slegs vier oorsese spelers, saam met Juan Martin Hernandez (Argentinië), Matt Giteau (Australië) en Jonny Wilkinson (Engeland), wat deur Top-14-ondersteuners gekies is.
Bakkies en vriende gaan aanhou braai vir ’n goeie doel
Die oud-Springbok Bakkies Botha saam met sy vriende, die sangers Adam Tas en Appel, asook Buffelsfontein se Meyer le Roux, onderneem om langer vir ’n goeie doel te braai nadat die staat van inperking verleng is.
John Philip Botha, of Bakkies soos almal hom ken
Daar is sekere rugbyspelers met wie jy nooit skoor gesoek het nie … en Bakkies Botha was een van hulle.
Vrou van Limpopo is SA se boerewors-kampioen
Die wen-boerewors sal vanaf Vrydag in enige Shoprite of Checkers te koop wees.