Hy het na bewering nooit die beloofde deposito vir die items betaal nie.
Alles vir die sleutelwoord "bedrog"
Man swendel glo duisende uit bejaarde
In ʼn ander voorval is ʼn man in hegtenis geneem wat glo die Rustenburgse munisipaliteit uit miljoene rande probeer swendel het.
Prokureur wat glo bedrieg weer in hof
Hy het glo miljoene rande uit sy regsfirma geswendel.
Standard Bank-werker tronk toe vir bedrog
Intussen is ʼn begrafnisondernemer agt jaar tronkstraf opgelê omdat hy kliënte bedrieg het.
Pastoor swendel glo miljoene uit kerklede
Die pastoor het lidmate van sy kerk aangespoor om elkeen R1 500 in sy beleggingskema te belê.
Man vas oor Malmesbury Farms-bedrog
Gerhard Niewoudt Olivier (34) is Donderdagoggend in Kaapstad in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en het in die Malmesburg-distrikhof verskyn.
DG betrek by ongerymdhede met staatsbegrafnisse
Drie begrafnisse het belastingbetalers glo R76 miljoen gekos.
2 gevonnis wat Jan Taks uit miljoene swendel
Hulle het miljoene rande uitgegee op ʼn weelderige leefstyl, reise, voertuie en ander luukshede.
Voormalige beampte steel glo van polisie
Dié beampte het glo derduisende in haar sak gesteek.
2 broers vas wat Jan Taks bedrieg
Die saak sloer al langer as tien jaar.
‘Ryk plaasboer’ gesoek vir bedrog
Gerhard Olivier het glo plaastoerusting aan kliënte verkoop, maar nooit die goedere gelewer nie.
Worcester-ma tronk toe weens bedrog
Sy het glo geld uit die firma se rekening in haar eie rekening oorbetaal.
Staatsteater uit miljoene bedrieg
ʼn Persoon in die finansiële departement het glo fondse na hul eie rekening herlei.
Verkeersbeampte gevonnis weens kullery met bestuurslisensies
Ongeveer 500 lisensieaansoekers het in een maand voordeel getrek uit bedrieglike aktiwiteite by die lisensiekantoor.
Verskeie munisipale bestuurslede vas vir bedrog
Beamptes van twee Vrystaatse munisipaliteite het glo derduisende rande vermors deur die onregmatige aanstelling van ʼn sekerheidsmaatskappy.
Man tronk toe vir miljoene se bedrog
Die munisipaliteit het bykans R180 miljoen verloor.
Kantoor van die meester gesluit weens korrupsie, bedrog
Die ondersoek kom ná verskeie klagte van wanadministrasie en korrupsie, onder meer met betrekking tot die administrasie van boedels.
Nelspruit-bedrog: Sewende familielid vas
Die bedrogsaak teen die familielede kom in Maart voor.
Werker by vergoedingskommissaris vas vir bedrog
Die werker sou glo afslag vir ondernemings beding.
Mans in hof vir bedrog
Een van die mans het glo ’n regeringsdepartement uit derduisende rande geswendel.