Opposisiepartye wat nie met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming saamgestem het nie, het Donderdag saam uitgestap, wat die vergadering sonder ʼn kworum gelaat het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "BEE"
Ramphele erken sy is ryk weens SEB
Mamphela Ramphele, die leier van Agang SA, se rykdom word glo toegeskryf aan die voordeel wat sy uit swart ekonomiese bemagtiging (SEB)-onderhandelinge bekom het, het The Star Vrydag berig.
Nuwe wetgewing het mes in vir “nie 100%-swart” liefdadigheidsorganisasies
As ʼn nuwe voorgestelde wetgewing goedgekeur word, kan dit daartoe lei dat besighede swart ekonomiese bemagtiging (BEE)-punte verloor as hulle welsynsorganisasies ondersteun wat nie 100% swart begunstigdes het nie.
Bye takel groep fietsryers
Dertien fietsryers is Maandag deur ʼn swerm bye aangeval terwyl hulle aan ʼn wedren in Oudtshoorn deelgeneem het.