Vir ʼn liggaamspyn besoek ons die dokter. Wanneer ons ʼn hartspyn het, hoop ons dit word self gesond. Persone betrokke by berading stem saam dat dit nie die oplossing is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "berading"
Vrou skenk lappoppe vir slagoffers van geweldsmisdaad
Tannie Agnes Meyer (94) van Pretoria se hande staan op haar rype ouderdom vir niks verkeerd nie.
Kinders moet gekoester voel om pandemie te kan deursien
Wat dryf ’n kinderberader om 100 konsultasies gratis te bespreek, al weet sy vyf maande vooruit dat sy duisende rande se onbetaalde werk gaan doen?
Plaasmoorde: Die trauma en verreikende gevolge van geweld
Hy sê die toneel by die Balfour-plaasaanval in Mpumalanga was een van die grusaamste wat hy in sy tyd nog op ‘n misdaadtoneel beleef het.
Luister: Beradingskampe vir geliefdes van oorledenes
Ná Elize Perrin se broer in 2012 op sy kleinhoewe buite Brits vermoor is, het sy ʼn beradingskamp op die been gebring wat ondersteuning aan vriende en familie van oorledenes bied.
Luister: Beradingskampe vir slagoffers van trauma nou in Gauteng en Wes-Kaap aangebied.
Elize Perrin weet self hoe dit voel om ʼn geliefde skielik aan die dood af te staan. Haar broer se moord het haar genoop om ʼn beradingskamp aan te bied, waar mense die kans kry om deur pyn en trauma te werk
15 mense sterf in gru-ongeluk; paramedici kry traumaberading
Familielede moes Saterdag 15 mense se liggame uitken wat in ʼn ongeluk in Mpumalanga omgekom het.