Eskom sê die laaste keer dat hy ’n soortgelyke mylpaal behaal het, was in Junie 2022 toe hy vir 20 opeenvolgende dae geen beurtkrag ingestel het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Beurtkragvrye dae duur voort
Eskom het ná twee opeenvolgende weke sonder beurtkrag Woensdag aangekondig dat beurtkrag vir eers opgeskort bly.
Dís rede vir minder beurtkrag, sê kenner
Chris Yelland sê daar is rede tot optimisme.
Beurtkrag nog langer opgeskort
Beurtkrag bly tot verdere kennisgewing opgeskort.
Beurtkrag bly opgeskort
Suid-Afrikaners het nou al nege beurtkragvrye dae agter die rug.
Só vorder energie-aksieplan
Die energie-aksieplan moet die felheid en gereeldheid van beurtkrag in die korttermyn verminder en energiesekerheid oor die langtermyn behaal.
Paasnaweek bring goeie beurtkragnuus
Die kragvoorsiener het dié goeie nuus aan die volgehoue beskikbare opwekkingskapasiteit, asook die beplande 2 300 MW wat weer teen Vrydag beskikbaar sal wees, toegeskryf.
Hof hoor Eskom se appèl aan oor beurtkrag-kwytskelding
Eskom wil appelleer teen ‘n uitspraak wat ononderbroke kragvoorsiening vir onder meer openbare skole, hospitale en die polisie verseker.
Dag lange beurtkragblaaskans
Die beurtkragverligting duur tot Woensdag om 16:00, wanneer fase 2 weer sal inskop.
Fase 2 om noodreserwes aan te vul
Die volgende beurtkragpatroon sal oor die volgende paar dae gevolg word:
Naweek van beurtkrag wag
Weens die behoefte om noodreserwes op te vul en die verlies van drie opwekkingseenhede oor die afgelope 24 uur, sal fase 2-beurtkrag Vrydagmiddag inskop.
Geen beurtkrag op Menseregtedag
Soos sake nou staan sal daar geen beurtkrag op Menseregtedag wees nie.
Nog ’n week van beurtkrag
Eskom sê 3 830 MW in opwekkingsvermoë sal teen Woensdag tot die netwerk gevoeg kan word.
Elektrisiteitswetgewing: Regering neig na regte rigting
“Ons sien nou vir die eerste keer ‘n gestruktureerde beweging deur die regering weg van alewige regeringsmonopolieë in die energiesektor. Dit baan die weg vir die private en gemeenskapsektor om ons energiekrisis aan te pak.”
Eskom sê oor beurtkrag vir die naweek
Só lyk die verwagte beurtkragskedule vir die naweek.
Eskom spring van fase 2 na 3
Die skielike verandering van beurtkragfase is nodig nadat drie opwekkingseenhede die gees gegee het.
Beplande instandhouding nou hooffokus by Eskom – minister
Hoewel minder krag nou verlore gaan weens onbeplande onderbrekings, word beurtkrag steeds gereeld ingestel sodat beplande instandhoudingswerk gedoen kan word.
Nuwe week, nuwe beurtkragskedule
Beurtkrag sal vir die volgende paar dae nie tussen 05:00 en 16:00 geïmplementeer word nie.
Fase 4-beurtkrag gou weer ingestel
Die kragvoorsiener sal Vrydag ’n vooruitsig vir die naweek gee.
Só lyk beurtkragvooruitsig vir die week
Beurtkrag sal tot Maandag om 16:00 opgeskort bly nadat opwekkingseenhede weer in diens gestel is en danksy voldoende noodreserwes.