Marlee van der Merwe skroom nie om te erken dat sy gek is oor sepies nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Binnelanders"
‘Binnelanders’-akteur (48) word eerste keer pa
“Perfek in elke manier moontlik. Wat ʼn voorreg is dit nie om jou ouers te wees nie.”
Saftas: Akteurspaar wen; Derek Watts vereer
Verskeie Afrikaanse produksies en akteurs is ook vanjaar met dié gesogte toekennings bekroon.
Albert Maritz: veteraanakteur met ʼn ingebore liefde vir kuns
Albert Maritz gesels met Maroela Media oor “Binnelanders”, sy pa se impak op sy loopbaan en sy rustige lewe in Melkbosstrand.
Daleen is desperaat om Tertius terug te wen
Desiré Gardner sê sy kan goed verstaan waarom kykers die josie in is vir haar karakter Daleen.
Nuwe raakvat-chirurg doen baanbrekerswerk in ‘Binnelanders’
Janel (35) vertel sy was besig om te bestuur toe sy die nuus ontvang het dat sy die rol van dr. Stephanie Stander in Binnelanders gekry het.
Springbok kuier by ‘Binnelanders’
Voordat Eben Etzebeth sy tasse vir die Wêreldbeker begin pak, gaan hy eers ʼn draai in die Jakarandastad maak om by die gewilde kykNET-sepie, “Binnelanders”, in te loer.
‘Binnelanders’-akteur eersdaags op planke as ‘Kapt. Von Trapp’
Craig Urbani gesels oor sy rol in “The Sound of Music”, ʼn jaar by “Binnelanders” en sy verloofde, Cindy Swanepoel.
Natasha Sutherland gesels oor moederskap, sepierol
As ma van twee seuns weet die aktrise Natasha Sutherland presies hoe dit voel om soms soos die aaklige skoonma te voel.
Huldeblyke stroom in vir ‘Binnelanders’-akteur
“Bradley was een van daardie mense wat in ʼn vertrek ingestap het, en dadelik die vertrek verhelder het.”
‘Binnelanders’-akteur sterf
“Bradley het soveel lewens geraak en woorde kan nie beskryf hoeveel hy gemis sal word nie.”
‘Geen meer kans op herstel’ vir ‘Binnelanders’-akteur
Sy familie het hulle stilte verbreek nadat daar valslik in sekere media berig is oor sy afsterwe.
‘Binnelanders’ se Clint en Bradley geniet die rol van pa-wees
Maroela Media het met Clint Brink en Bradley Olivier, akteurs van die sepie “Binnelanders”, gesels oor pa-wees en Vadersdag.
‘Binnelanders’ se Maude: ‘Ek moes myself én Gaby uit die nessie skop’
“Ek was voorheen bekommerd daaroor om vir altyd as Gaby geken te word, maar ek weet daar’s soveel liefde daarin.”
‘Binnelanders’-akteur praat oor ernstige mensehandel-storielyn
“Ek besef kykers wil graag ʼn bietjie van realiteit ontsnap wanneer hulle sepies kyk, maar kyk hoe maklik word gewone, desperate mense geflous met die belofte van ʼn goeie werksgeleentheid.”
Video: Lindie en kie pak staptog vir droogtehulp
“Ek sien baie uit, nie net omdat hierdie vir ʼn ongelooflike goeie doel is nie, maar ook vir die bietjie swaarkry. Dit hou my nederig want voor die skepping is niemand famous nie.”
Geen tyd vir stilsit vir onblusbare rissiepit Rika Sennett
Die veteraanaktrise Rika Sennett gesels oor haar jongste sepierolle, haar debuut in Snip en Rissiepit en haar reuse- groen tuin waar sy kan asemhaal.
‘Dit voel soos familie’, sê Anel oor terugkeer na ‘Binnelanders’
“Nina se rooi kapsel gaan dalk binnekort ʼn gedaanteverwisseling moet ondergaan om plek te maak vir nóg een van my vorige karakters,” het die aktrise knipoog oor ‘Semi Soet 2’ bygevoeg.
‘Binnelanders’, ‘7de Laan’ beïndruk by toekenningsgeleentheid
Dié geleentheid, wat Saterdag 11 Maart by Kramerville in Johannesburg plaasgevind het, het die room van Suid-Afrikaanse sepies vereer.
Luister: Maude vertel oor rol as ‘waghond’ vir intieme tonele
“Daar is niks fout daarmee om romantiese elemente op die skerm of verhoog te wil hê nie, maar daar moet met ʼn kritieke lens daarna gekyk word. Ons as intimiteit-koördineerders kan dié proses help lei.”