“Ons eerste reaksie was skok, want as jy kinders het, het jy ʼn idee van hoe hul toekoms gaan lyk, maar iets kan gebeur en dan moet jy in ʼn oogwink alles heroorweeg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "blind"
MRK gryp in ná bruidswinkel nie gidshond wil toelaat
Die kommissie het gesê daar is heelwat wetgewing wat mense met gestremdhede se waardigheid help respekteer en hulle beskerm teen onbillike diskriminasie. Hy het hom daartoe verbind om dié regte te help bevorder.
Blind is my wêreld
Daar is al so baie gepraat en geskryf hieroor, maar vandag gaan ek op my eie seepkis klim en my eie perspektief deel met wie ook al belangstel om te luister.
Ouers blind, kinders doof: ‘God het ons vandag ʼn groot geskenk gegee’
Haar kinders is nog hul hele lewe lank doof en sy en haar man, albei gesiggestremd, kon hulle ook nog nooit sien nie. Maar vandag het die gesin ʼn gróót geskenk gekry.
Blinde barista droom van eie koffiewinkel
“Ek het as kind vir my maats gevra of hulle ook net met een oog kan sien.”
[Video] Blinde kok wys hoe sy kos voorberei
Die Amerikaner Christine Ha is blind en het in 2012 die gewilde TV-reeks MasterChef gewen. In ʼn video wat sy onlangs op haar YouTube-kanaal gedeel het, kan jy self sien: Sy kán kosmaak.
Selfoongebruik in die donker kan jou tydelik blind maak
Dokters van New England in Amerika het twee vroue se ‘tydelike blindheid’ glo toegeskryf aan die manier waarop hulle hul selfone in die donker gebruik.
Blinde tiener op pad na internasionale talentkompetisie
Haar groot liefde is sing. Sy het onlangs ook met opera-opleiding begin en dié kompetisie is ʼn baie groot geleentheid.
Straatmusikant moet skadevergoeding kry
ʼn Blinde straatmusikant wat deur wetstoepassers in Kaapstad aangerand is, moet skadevergoeding van R300 000 kry, het Beeld Saterdag berig.
Onderwysers geskors ná verdrinking
Drie onderwysers van die Skool vir Blindes in Christiana is geskors ná ‘n negejarige leerling hier verdrink het.