Die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling is besorg oor die beweerde behandeling van gestremde kinders en die hantering van verkragtingsake waarby onderwysers betrek word in Bosbokrand in Mpumalanga.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bosbokrand"
‘Pastoor’ vas vir huisroof
“Die polisie het die verdagte se huis deursoek en op ’n speelgoedgeweer afgekom.”
[Foto’s] ‘Dief’ lewend begrawe
ʼn Man wat van diefstal beskuldig is, is vandeesweek aangerand en toe lewend begrawe.
Vyf vas ná gewelddadige betogings, MP-skole afgebrand
Vyf mense is in hegtenis geneem in verband met gewelddadige diensleweringsbetogings wat reeds daartoe gelei het dat geboue by minstens twee skole in die Bosbokrand-omgewing van Mpumalanga aan die brand gesteek is.
Agt klaskamers aan die brand gesteek
Agt klaskamers en ʼn personeelkamer is Sondagoggend by ʼn skool in Mpumalanga aan die brand gesteek.
Pa vas ná hy glo seun doodslaan
ʼn Pa van Bosbokrand in Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat sy vrou Saterdag op hul seun se bebloede lyk in sy slaapkamer afgekom het.
Moetie-grawers maak gru-vonds
Twee mans het Donderdag ʼn gru-vonds gemaak terwyl hulle vir moetie-bestanddele in ʼn woud in Mpumalanga gegrawe het.