Terwyl die beroepswedders die Britse en Ierse Leeus net ʼn buitekans gee om Saterdag se beslissende toets te wen, en die All Blacks aangemoedig word om met meer vryheid te speel, is daar kommer by die Leeusbestuur oor hulle dissipline.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Britse Leeus"
Leeus kan weer hul wonde lek
Wanneer ʼn rugbyspan met die rug teen die muur is, moet hy na homself in die spieël kyk.
All Blacks, Lions se doel: klop die ander op hul sterkpunt
Net ses uit 38 wedstryde. Dis al wat die Britse en Ierse Leeus sedert 1904 teen die All Blacks kon wen, en hierdie geskiedenis is volgens eie erkenning iets wat in die toerspan se koppe maal.
Gaan die Britse en Ierse Leeus teen die Maori brul?
Wanneer die Britse en Ierse Leeus Saterdag in Rotorua teen die Nieu-Seeland Maori speel, bevat dit al die bestanddele om die kookpot te laat oorborrel.
All Blacks: drie broers, weinig verrassings in toetsgroep
Die All Blacksafrigter Steve Hansen het min verrassings in die indrukwekkende All Blacksgroep aangekondig toe die span vir die drie toetse teen die Britse Leeus bekend gemaak het.
Leeustoer: CJ, Sonny Bill Woensdag in die kollig
Die Britse en Ierse Leeus gaan Woensdag in Auckland onherkenbaar wees wanneer hulle vir hul tweede kleedrepetisie in Nieu-Seeland, hierdie keer teen die Blues, uitdraf.
Leeus begin toer met onoortuigende oorwinning
Die Britse en Ierse Leeus het hulle eerste wedstryd teen die Provinsiale Barbarians in Whangarei met 13-6 gewen, maar dit was Saterdagaand eerder die tuisspan as die Leeus wat breëbors geloop het.