Styles het ʼn hewige reaksie by die gehoor ontketen deur sy voormalige One Direction-medesangers in sy aanvaardingstoespraak te bedank.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Brittanje"
Sunak is nuwe Britse premier
“Ek wil ons ekonomie regruk, ons party verenig en ‘n diens lewer vir ons land.”
Lizz Truss bedank
Haar opvolger sal na verwagting teen die einde van volgende week verkies word.
Protokol, planne ná afsterwe van koningin
Nou is die brandende vraag op almal se lippe: Wat gebeur volgende?
Koningin Elizabeth (96) sterf
Koningin Elizabeth II, die Britse monarg, is Donderdagmiddag dood.
Nuwe eerste minister Truss wil ekonomiese krisis takel
Liz Truss sê dit was “die langste werksonderhoud in die geskiedenis”.
Nog ’n vrouepremier vir Brittanje
Liz Truss is die nuwe Britse eerste minister.
Nuwe Britse premier Maandag aangekondig
Sou Liz Truss wen, sal sy die derde Britse vrouepremier wees. Sou Rishi Sunak wen, sal hy Brittanje se eerste Indiër-premier wees.
Brittanje gewaarsku oor hittegolf
Daar is ʼn sterk moontlikheid dat die land se vorige rekord vir ʼn maksimum temperatuur van 38,7 ˚C volgende week kan spat.
200 babas dood weens swak gesondheidsorg – verslag
Die verslag bevat ’n katalogus van herhaalde kraammislukkings wat oor ʼn tydperk van 20 jaar by die Shrewsbury- en Telford-hospitaalgroep in Brittanje plaasgevind het.
Foto’s: Adele wen ‘groot’ op Brit-toekennings
Sy het die toekenning wat sy vir haar sogenaamde “egskeidingsalbum” gewen het, aan haar eksman en hulle seun opgedra.
Hofsaak dreig oor prins Philip se testament
Anders as gewone lede van die publiek word die testamente van die Windsor-familie geheim gehou na hul afsterwe.
Texas-gyseldrama: Verdagte was Britse burger; twee tieners vas
Brittanje se teen-terreurpolisie het ure later twee tieners in Manchester in verband met die voorval in hegtenis geneem.
SA terug op Britse rooilys
Minister Naledi Pandor meen die Britse regering tree oorhaastig op.
Foto’s: ‘House of Gucci’-sterre kuier in Brittanje
Dit is die Oscar-benoemde Lady Gaga se tweede hoofrol in ʼn rolprent.
Britte hou ‘subvariant’ van Delta dop
Dié subvariant is moontlik 10% meer aansteeklik as die hoogs aansteeklike Delta-variant, maar kenners is nog nie bekommerd nie.
Britse LP se moord as ‘terreuraanval’ ondersoek
Die Britse media berig intussen die verdagte is ʼn Britse burger wat van Somalië afkomstig is.
Britse LP sterf na mesaanval
’n Britse parlementslid is Vrydag dood nadat hy verskeie kere met ’n mes gesteek is tydens ’n geleentheid in sy plaaslike kiesafdeling in die suidooste van Engeland.
Britse polisie beëindig hersiening van ondersoek na Prins Andrew
Virginia Giuffre beweer prins Andrew (61) het haar seksueel aangerand toe sy 17 jaar oud was.
Saksofoonspeler, stigterslid van UB40 (62) sterf
Travers het “ʼn lang en brawe stryd teen kanker” gevoer.