“Ons glo baie sterk dat Donderdag se optrede gekoördineer en fyn uitgewerk was en gedeeltelik daarop gemik was om die polisie uit te lok en as wreed en onbevoeg uit te beeld.,”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "buitelander"
Skrapping van vrystelling op buitelandse inkomste het onvoorsiene gevolg
Verskeie organisasies en Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland werk het gewaarsku dat die voorgestelde skrapping van die belastingvrystelling op buitelandse inkomste onvoorsiene gevolge gaan inhou.
Vrou kraam op stasie toe hospitale haar glo weier
ʼn Vrou het geboorte geskenk op die vloer van Park-stasie in Johannesburg nadat twee hospitale haar glo weggewys het.
Uitlanders vasgetrek in Gauteng
Verskeie uitlanders is Dinsdag vasgetrek vir die besit van onwettige vuurwapens en gesteelde goedere.
Die 457-visumveranderinge in Australië – dít is wat jy moet weet
Malcom Turnbull, eerste minister van Australië, se regering het verlede week besluit om die 457-werksvisum – ’n Australiese visum wat vaardige beroepslui toelaat om tydelik in die land te werk – te skrap.
Wetsontwerp op landbougrondbesit jaag buitelanders harnas in
Geen buitelander sal grond in Suid-Afrika kan bekom sonder om ’n swart vennoot te nader om dit saam in ’n vennootskap te koop nie.
Vlymskerp kritiek teen ‘kleinlike politiekery’
Vlymskerp kritiek teen wat as ‘kleinlike politikery’ by die aanstelling van `n afrigter vir die Springbokke bestempel word, word deur die internasionale webwerf Planet Rugby uitgespreek.