Die 11 maande oue Charlie Gard van Engeland het Vrydag gesterf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charlie Gard"
Hof sê finaal oor baba Charlie Gard
Die hooggeregshof het vandeesweek finaal oor baba Charlie Gard beslis ná sy ouers sedert die begin van die jaar in ʼn ingewikkelde regsgeding gewikkel was.
Hof moet sê of Charlie Gard tuis mag sterf
Die Yates-egpaar was sedert begin vanjaar in ʼn ingewikkelde regsgeding gewikkel om alternatiewe behandeling vir hul baba aan te vra nadat die hospitaal aangeraai het dat hy ʼn vreedsame dood moet sterf.
Ouers wil Charlie Gard huis toe vat sodat hy kan sterf
ʼn Prokureur vir die ouers van Charlie Gard het Dinsdag aan ʼn regter gesê hul laaste wens is om hul seun, wat in ʼn kritieke toestand is, huis toe te vat sodat hy kan sterf.
Ouers gaan terminaalsiek-baba ‘vreedsaam laat sterf’ oor hof sloer
Sy ouers het die hospitaal waar hy gebore is vroeër vanjaar voor die hooggeregshof gedaag nadat die dokters gesê het sy masjiene moet afgeskakel word omdat niks meer vir sy gesondheid gedoen kan word nie.
Hof moet oor terminaalsiek-baba se lewe beslis
Sy ouers het die hospitaal waar hy gebore is vroeër vanjaar in die hooggeregshof gedaag nadat die dokters gesê het sy masjiene moet afgeskakel word omdat niks meer vir sy gesondheid gedoen kan word nie.