Op soek na kykgenot vir hierdie Vrydagaand? Oorweeg die sterbelaaide dramatiese riller, “Horisonne”, wat nou op Showmax te sien is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Chameleon"
Tuisgeboorte vir Chris Chameleon se 2de pienkvoet
Dié egpaar het ’n rustige tuisgeboorte gekies, en het selfs deur die dag gaan stap, met hul normale roetine aangegaan en familietyd saam deurgebring.
Chris Chameleon: Die littekens van my mense se diaspora
Die beloofde land het sy beloftes gebreek, die paradys het verdor en die nuwe ryk het verbrokkel.
Chris Chameleon: Die waarde van spaar
Ek was ʼn kranige spaarder. My stiefoupa het elke jaar vir my op my verjaardag vanuit die Kaap eers ʼn blou R2-noot per pos gestuur, wat later ʼn pers R5-noot geword het en as ek reg onthou, het hy voor sy dood nog ʼn keer of wat ʼn groen tien gestuur.
Chris Chameleon: Goed gebek
“Ek was in ʼn hele paar vuisgevegte in my lewe, maar daardie letsels het almal goed herstel. Die geweld van woorde woed egter nou steeds af en toe in die wonde en ou letsels in my hart.”
Chris Chameleon: ʼn Oomblik se gebed
Met die skop kyk hy nie pale toe nie, hy hou sy oë op sy handeling en wanneer hy opkyk, draai hy om en begin terugdraf voordat die bal deur die pale is, want hy wéét …
Chris Chameleon: Leiers wat nie kan (of wil) lei nie
Leierskap en strukture van gesag is nou eenmaal ʼn deel van ons lewens soos rioolwerke en skoene dra – ʼn mens kan daarsonder, maar ʼn mens kan jou kwalik ʼn lewe daarsonder voorstel.
Chris Chameleon: As kinders grootword
“Elke ouer kan waarskynlik getuig dat die blote feit dat hulle hul jeug oorleef het, ʼn soort wonderwerk is. Maar wanneer dit by ʼn man se dogtertjie kom … ek wil haar koester, beskerm, begelei …”
Chris Chameleon: Soms dwing die natuur ons tot opstand
“En ek weet dat ek op my eie klein manier, op my eie klein landgoed oorgelewer is aan dieselfde reëls van die natuur en dieselfde uitdagings van beskaafde selfbeheersing.”
Chris Chameleon: ʼn Dorman in die huis
“Wat is dit, Lente?” vra ek, slegs effe belangstellend van agter my werkstafel. “Dorman! Daar’s ʼn dorman, pappa!”
Chris Chameleon: As mens nie kan verstaan nie
ʼn Paar maande gelede het dit begin stil raak. Nie die stil van mense wat besig is nie. Nee, dit was ʼn ander soort stilte; die stilte waarvan ʼn mens op ʼn afstand kan aanvoel iets is nie pluis nie …
Chris Chameleon: Oudisies, vendusies en die lewe daar buite
“Ek flik stom, starend soos ʼn geoutomatiseerde idioot deur die kanale. Niks bind nie, niks boei nie, dis ʼn saai fees waarvan die oes oorrype verstarring is.”
Chris Chameleon: Skandes tussen die hoipolloi
Soms, terwyl ek stofsuig of in die tuin werk – die tipe takies wat nie veel grysstof verg nie, dan dwaal my gedagtes deur die blaaie van my lewensboek …
Chris Chameleon: Tyd, tyd, tyd saam met jou kind
“En so het ons saam besluit dat ons, sover dit ons spruit betref, nooit daarna gaan streef om die dinge te gee wat ons so graag wou hê maar nie gehad het nie.”
Chris Chameleon: ʼn Gevangene op jou oudag
Intussen raak die familie al hoe meer verergd en gefrustreerd. Ons kan ons hare uit ons koppe trek oor die situasie. Die groot bekommernis is egter Ouma se welstand, skryf Chris Chameleon
Chris Chameleon: Vreemde vlieënde voorwerpe en ander verskynsels
“Na wat vir my na meer as twee minute voel, sien ek dit met my eie oë …”
Chris Chameleon: ʼn Pa se swaai
“En dan gebeur dit in die middag. Die gees vang my en ek gaan snuffel in die garage rond en kry die plank wat sal werk …”
Chris Chameleon: Blou fieterjoelvlooie en kakiegeklede kisduiweltjies
“Ek kom nie eens verby die eerste sin nie. Hy wil eenvoudig nie luister nie, hy val my in die rede, berispe my as ek wil deurdruk en dreig later met ernstiger gevolge as ek hardnekkig my sê probeer inkry …”
Chris Chameleon: Om by die groot meesters te leer
“… en nou korrel jy jou gedagtes sekuur en woordpatrone vuur af op die fyn teiken van jou bedoelings.”
Chris Chameleon: Om te weet wanneer om op te hou
“Maar, het jy nog iets om te sê?” Conrad leun agteroor in sy sitplek aan die tafeltjie waarby ons gepeusel het voor die vertoning, skynbaar onbewus van die trefkrag van sy stelling, skryf Chris Chameleon.