Christo Reyneke, die 19-jarige student wat op 28 Junie in ʼn erge botsing op die N12 buite Wolmaransstad in Noordwes betrokke was, is weke later steeds in ʼn koma.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christo Reyneke"
Student nog nie wakker ná gru-botsing
Twee weke nadat Christo Reyneke (19), ʼn student van Klerksdorp, kritieke beserings in ʼn botsing buite Wolmaransstad in Noordwes opgedoen het, wag sy familie steeds angstig vir hom om wakker te word.
Student steeds in waakeenheid: ‘Ons vat dit dag vir dag’
“Ons bly net bid en glo en vertrou dat die Here hom sal gesond maak.”
Student op pad na ouers in gru-ongeluk
ʼn Jong student van Klerksdorp in Noordwes veg vir sy lewe in die waakeenheid van ʼn hospitaal nadat sy bakkie Woensdagmiddag met ʼn vragmotor op die N12 buite Wolmaransstad gebots het.