Die tragedie is dat, terwyl Trump polisieman speel, ander lande soos China en Rusland die gaping gaan vul wat Amerika laat. Nie een van die twee lande meng hulle in die interne politiek van Afrika in nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CIA"
Lulu die ‘speurhond’ gepos oor ‘gebrek aan belangstelling’
Lulu is deur haar hanteerder aangeneem en woon nou saam met hom en haar nuwe boetie, die labrador Harry, waar sy haar tyd verwyl deur “hase en eekhorings in die tuin uit te snuffel”.
VSA: Obama en ander futlose aksies teen Donald Trump
Enigiemand wat Amerikaanse politiek volg kan maar hul sitplekgordels vasmaak: Soos met die verkiesing is dit weer Trump teen die media, teen die Demokrate en les bes, teen die Republikeine, Nico Stegmann.
OB beoordeel verskoning ná CIA-uitlatings
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het Donderdag gesê sy evalueer ʼn verskoning van Kebby Maphatsoe, voorsitter van die MK militêre veterane, nadat hy haar oor die naweek daarvan beskuldig het dat sy ʼn spioen is vir die Amerikaanse sentrale intelligensie-agentskap (CIA).
Maphatsoe vra glo om verskoning oor CIA-uitlatings
Kebby Maphatsoe, voorsitter van die MK militêre veterane, het om verskoning gevra dat hy Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, daarvan beskuldig het dat sy ʼn spioen vir die CIA is.
Nuuskommentaar: Zuma (die intellektueel) geen “fabrieksfout”; OB die “spioen”
“Om die OB ‘n spioen vir die CIA te noem is koddig, want dit sou beteken dat elkeen in hierdie land, Julius Malema inkluis, wat meen Zuma se rakleeftyd is verstreke, is eintlik CIA-spioene,” skryf Herman Toerien.
Maphatsoe moet bewyse lewer, sê OB
Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het Kebby Maphatsoe, voorsitter van die Umkhonto we-Sizwe militêre veterane-vereniging (MKMVV), drie dae gegee om sy bewering dat sy ʼn geheime agent vir die sentrale intelligensie-agentskap (CIA) is, te bewys.
“OB is ʼn CIA-agent”
Kebby Maphatsoe, adjunkminister van verdediging en militêre veterane, het Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, daarvan beskuldig dat sy vir Amerika se sentrale intelligensie-agentskap (CIA) werk, berig The Star.