Die musikale skouspel ‘Classics is Groot’ word as wêreldklas bestempel en die kreatiewe regisseur van die vertoning beloof dat gehore vanjaar net die beste spesiale effekte en choreografie kan verwag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Classics is Groot"
Classics terug ná sukses verlede jaar
Die tydlose popmusiek van ABBA, werke van die geniale liedjieskrywer Elton John en die rou ruk-en-rol-krag van Queen is maar enkele van die hoogtepunte wat opgevoer gaan word.
[Video] ‘Classics is groot’ samel baie in vir Knysna
“Dit is alles te danke aan julle,” het die gewilde Afrikaanse akteur Armand Aucamp Dinsdag gesê.
Ekstra Classics-konsert ten bate van Knysna aangebied
’n Ekstra Classics is Groot-konsert word op Saterdag 24 Junie om 12:00 by die Moreletapark-ouditorium in Pretoria aangebied, ten bate van diegene wat deur verwoestende brande in Knysna geraak is.