Anrich Herbst vertolk die hoofrol in dié nuwe Afrikaanse produksie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Coenie de Villiers"
Wanneer woorde en musiek handevat
Die hele “Woordmusiek”-reis behoort ’n nuwe en verrassende ervaring vir teaterliefhebbers te wees.
‘Karoo Suite 2’ maak laaste buiging by KKNK
Twee lesers staan die kans om elkeen vier kaartjies vir “Karoo Suite 2” en ʼn getekende eksemplaar van “Ons Karoo” te wen.
Video: Teaterstuk weerspieël Coenie se liefde vir Karoo
“Wat my so geweldig lief maak vir die Karoo is die landskap, sy mense en die stories wat ʼn mens daar vind.”
Resep: Sarel se growwe Karoo-beskuit
Dié beskuitresep kom uit Deon Meyer en Coenie de Villiers se tweede Karoo-boek wat pas verskyn het.
Wen: Meyer, De Villiers skryf nóg mooier liefdesbrief aan Karoo
Twee lesers staan die kans om elk ʼn aanlyn vertoning van “Karoo Suite” te wen en nog twee lesers gaan met ʼn eksemplaar van “Ons Karoo” wegstap.
Coenie en Deon se ‘Karoo Suite’ hiér te sien
Weens die Covid-19-pandemie is al die vertonings vir ‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ kort ná die bekendstelling by 2020 se US Woordfees gekanselleer.
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
Coenie de Villiers terug met nog ‘stories wat saak maak’
“Dink Larry King met ʼn skeutjie Stories wat saak maak,” skerts Coenie de Villiers oor dié program.
Luister: Coenie de Villiers – 22 albums later en elke dag dankbaar
ʼn Luisterryke loopbaan wat oor dekades strek. Konserte reg oor die wêreld, verhoë gedeel met internasionale musieklegendes en meer toekennings as wat eers van tred gehou kan word. En nou, sy 22ste album. Maar Coenie de Villiers tel steeds elke dag sy seëninge.
ʼn Liefdesbrief aan die Karoo
Daar is iets magies aan die Karoo. In die stilte en die oopte en die vlaktes en die bossies is daar iets wat aan jou hart kom klop, wat in jou oor kom fluister, wat jou voete anker. Die Karoo laat jou nie sommer gaan as hy jou eers beetgekry het nie. Jy kan honderde kilometers ver weg wees, dan dra jy steeds die Karoo in jou hart rond.
Pure Coenie: ʼn Tapisserie van klank en teksture
Steek ʼn kaggelvuur aan, skink ʼn glas en draai die volume op…
Luister: ‘Pure Coenie’ keer terug na sy wortels
Coenie de Villiers, die immergewilde sanger en liedjieskrywer wat al dekades aanhangers en musiekliefhebbers vermaak met sy musiek, is terug met sy 21ste album getiteld ‘Pure Coenie’.
Albumbekendstelling: ‘Pure Coenie’
Die uitreiking van ʼn album van Coenie de Villiers is altyd ʼn gebeurtenis, en Pure Coenie is geen uitsondering nie. Hierdie is sy 21ste album en die uitreiking word gevier met twee bekendstellingskonserte in die Atterbury-teater in Pretoria.
Is Afrikaanse musiek so vrot as wat baie sê?
Daar is nie iets fout met Afrikaanse musiek as luisteraars musiek verkies wat hulle laat goed voel nie. Die woorde “smaak” en “verkeerd” is immers nie stalmaats nie.
Video: “Karoonag” kry nuwe lewe op Zoid Afrika
“As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld, en die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; as die tweeling en die kreef kotteljons oor Beaufort-Wes, en die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet…”
Eie tradisie, klankkleur en emosie in Coenie de Villiers se nuutste album
Met Emoji as titel, ʼn term wat verwys na draers van emosie in elektroniese kommunikasie, dek dié album ʼn wye spektrum van intieme emosies.
Coenie de Villiers: Nuwe album ‘eerlik, persoonlik’
Coenie de Villiers se jongste album, Emoji, neem jou behoorlik op reis. Hy wek nie net emosie met behulp van sy lirieke en melodieë nie, maar verplaas jou as’t ware op ʼn emosionele vlak.
Video: Coenie de Villiers, Helen Zille kuier saam met ‘Kwêla’
Die Afrikaanse sanger en voormalige aanbieder van die kykNET kletsprogram, Kwêla, is op 12 Oktober vir die eerste keer sedert hy die bank van dié program verlaat het, terug om te praat oor sy jongste album én om ʼn splinternuwe video met aanhangers te deel.