Maatskaplike werkers is na die dagsorgsentrum ontbied ná gerugte dat ʼn kleuter by die sentrum verkrag is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dagsorgsentrum"
Mienke gaan eerste keer huis toe ná voorval by dagsorg
“Dit is iets heel anders om as gesin saam in ʼn hospitaalkamer te wees. Dit is die eerste keer in drie maande dat ons as gesin saam in ʼn huis is – ons ken nie meer dié gevoel wat vir ander normaal is nie.”
‘Ons bly hoop en glo,’ sê baba Mienke se ouers
“Selfs net die kleinste bietjie twyfel kan nóú vir die duiwel ʼn houvas gee. Sodra jy twyfel kry die duiwel ʼn kans om leuens te saai en ons gee nie ʼn houvas vir die duiwel nie.”
Groot hartseer oor baba Mienke: ‘God het die laaste sê’
“In een sekonde het dit gevoel of ons wêreld uitmekaar val. [Daar is] duisende vrae. Hoekom? Waarom? Trane van hartseer en pyn loop onophoudelik. Geen kind verdien dit nie. Geen ouer verdien dit nie. My pop, God het die laaste sê.”
Ouers vra ‘net gebede’ ná baba byna by dagsorg sterf
“My kind was dood. Daar was niks lewe in haar nie. Die dokters het vir my gesê hulle het hul bes probeer, maar ek het histeries aanhou gil: ‘Julle beste is nie goed genoeg nie!’”
[Video] Oppasser (52) het ‘geen berou’ ná sy kind by trappe afstamp
“Sy is maar ʼn klein ou dingetjie, maar die vrou het haar gestamp asof sy ʼn lappop is. Sy het geen berou getoon of verduideliking gegee hoekom sy so iets sou doen nie.”
Maroela Media verras dagsorgsentrum
Maroela Media het op 26 Junie elke kleuter by die Teletubbies-dagsorgsentrum in Pretoria-Noord verras met ‘n geskenkpakkie.
Vroue weer in hof wat kleuter in badkamer vasbind
Die eienaar en ʼn werknemer van ʼn dagsorgsentrum in Rosettenville, Johannesburg, waar ʼn kleuter in ʼn badkamer vasgebind is, het Vrydag weer in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
Borgtog vir vroue wat glo kleuter in badkamer vasbind
Die eienaar en ʼn werknemer van ʼn dagsorgsentrum in Rosettenville, Johannesburg, waar ʼn kleuter in ʼn badkamer vasgebind is, is Vrydag op borgtog vrygelaat, het The Star Saterdag berig.
PTA-dagsorgmoeder vrygespreek
Linda Mans, die eienaar van ʼn dagsorgsentrum in Pretoria, is vrygespreek op aanklag dat sy twee kinders in haar sorg in 2011 aangerand het.