“Hoor dan nou, onse God, na die gebed van u kneg en na sy smekinge, en laat ter wille van die Here u aangesig skyn oor u heiligdom wat woes lê” (Daniël 9:17).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dalene Reyburn"
Gedagte vir die dag: Vry om te bly
“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie” (Johannes 15:5).
Gedagte vir die dag: Oefen rus in
“Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ʼn stil plek gaan bid” (Markus 1:35).
Gedagte vir die dag: Wagtyd is ʼn seën
“Laat julle leefstyl eerder deur die Gees bepaal word. Dan sal julle glad nie aan die begeertes van julle sondige geaardheid toegee nie. Ons lewe deur die Gees; daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal” (Galasiërs 5:16, 25).
Gedagte vir die dag: Vry om te wonder
“Diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë! Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees?” (Romeine 11:33-34).
Gedagte vir die dag: Lig en sag
“Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry. Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra” (Matteus 11:29-30).
Gedagte vir die dag: ʼn Gratis geskenk
“Wat die sonde uitbetaal, is die dood. Maar God se genadegeskenk is die ewige lewe wat ons deel word deur Christus Jesus ons Here” (Romeine 6:23).
Gedagte vir die dag: Kies vryheid
“Verder het die Here met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien” (Eksodus 9:1).
Gedagte vir die dag: ’n Fondasie vir vryheid
“Wysheid begin daar waar daar ontsag vir die Here is. Hy wat die heilige God ken, het werklik insig” (Spreuke 9:10).
Gedagte vir die dag: Wees tevrede
“Die Here is my hulp, daarom sal ek nie bang wees nie” (Hebreërs 13:6).
Gedagte vir die dag: Tevrede om gereed te wees
“Die Here se goedheid sal ek sien hier in die land van die lewendes” (Psalm 27:13).
Gedagte vir die dag: Let op jou hart
Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen. (Spreuke 4:23)
Gedagte vir die dag: Vra wat jy nodig het
Julle vaders – as julle kinders vir ’n vis vra, gee julle dan vir hulle ’n slang? Of as hulle ’n eier vra, gee julle dan vir hulle ’n skerpioen? Natuurlik nie! As julle sondige mense dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee vir hulle wat Hom vra. (Lukas 11:11-13)
Gedagte vir die dag: Van sonop tot sononder
Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word. (Psalm 113:3)
Gedagte vir die dag: Die trane rol
Jesus begin toe huil. Jesus begin toe huil. Die Jode sê toe: “Kyk net hoe lief was hy vir Lasarus!” (Johannes 11:35-36)
Gedagte vir die dag: Tranedal
U het my ellende raakgesien. U het my trane opgevang. U het dit opgeskryf in u boek. (Psalm 56:9)
Gedagte vir die dag: Moeg geswoeg
Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. (Jesaja 40:28)
Gedagte vir die dag: Elke voël sing soos hy gebek is
Aangesien julle, deur saam met Christus te sterf, die bose wêreldse magte afgesterf het, waarom leef julle nog volgens wêreldse voorskrifte soos: “moenie vat nie”, “moenie dit eet nie” en “moenie aanraak nie”? Dit is alles dinge wat verbruik word en vergaan – soos dit gaan met mensgemaakte voorskrifte en leringe. (Kolossense 2:20-22)
Gedagte vir die dag: Vriende vir altyd
Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom ophelp. (Prediker 4:9-10)
Gedagte vir die dag: Help my tog!
Luister, Here, en wees my genadig. Help my tog, Here! (Psalm 30:11)