“Dit is verregaande dat Kubaanse dokters in Suid-Afrika in diens geneem word in plaas van gekwalifiseerde plaaslike dokters.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Departement van gesondheid"
‘Ons sleep g’n voete met tender terwyl kankerpasiënte ly’, sê departement
Die Gautengse departement van gesondheid hou vol die tender – wat in Oktober geadverteer is – is in ’n “gevorderde stadium” van finalisering.
Seun se dood in staatshospitaal ‘erger as ’n gruwelfliek’
“Ek kan nou nog die bloed ruik waarin hy gelê het. Hulle het hom nie eens skoongemaak nie. Hul yskaste was ook nie koud nie.”
Digital Vibes-beskuldigde se borgtogvoorwaardes verslap
Die nasionale departement van gesondheid se direkteur van kommunikasie word daarvan beskuldig dat hy omkoopgeld van R15 000 aanvaar het om ʼn tender van meer as R141 miljoen in Digital Vibes se guns te beïnvloed.
Bejaarde se hande pimpel en pers ná hospitaal hom vasbind
“My pa se voete was koud. Sy kos is daar gelos en hy kon nie eens self eet of water drink nie omdat sy hande vasgebind was. Hy het gesukkel om asem te haal en het aanhou hoes omdat hulle hom plat op sy rug laat lê het.”
Digital Vibes: Senior amptenaar in beskuldigdebank
Popo Maja het Woensdag in die beskuldigdebank ingeskuif vir sy beweerde rol in die Digital Vibes-skandaal wat oudminister Zweli Mkhize tot ’n val gebring het.
Cholera: Tientalle gevalle met polisiekollege verbind
Minister Joe Phaahla sê die aantal bevestigde gevalle van cholera in Hammanskraal het uiteindelik begin afneem.
178 000 kinders laaste dekade in staatshospitale dood
Altesaam 12 224 kindersterftes tussen 2013 en 2018 in staatshospitale was weens onnatuurlike oorsake.
Gru-bewerings oor hospitaal toe die waarheid
Luidens ʼn verslag oor die Rahima Moosa-moeder-en-kind-hospitaal is die hospitaal ʼn vuil en onveilige plek, met te min en verouderde hulpbronne en ʼn tekort aan personeel.
Nog meer hospitale van beurtkrag kwytgeskeld
Die VF Plus voer aan dat alle openbare én private hospitale so gou moontlik van beurtkrag kwytgeskeld moet word.
Gesondheidsdepartement slaggereed vir feestyd
Dr. Joe Phaahla het tydens die konferensie ook verduidelik dat die departement reeds besig is om prioriteitshospitale te laat wegbreek van Eskom as kragvoorsiener.
Postmasburg se gesondheidsdienste by MRK verkla
Sommige ambulanse se lisensieskyfies het verval en om die kroon te span, is daar nie genoeg hande om die dorp se ambulanse te bestuur nie.
Departement moet miljarde opdok weens nalatigheid
Dié departement se eise weens mediese nalatigheid was in die 2020/’21-boekjaar die derde hoogste in die land.
Etlike hospitale nou van beurtkrag kwytgeskel
Die land se private hospitale moet egter steeds self planne maak om pasiënte aan die lewe te hou te midde van die alewige kragonderbrekings.
Departement staan bont ná video van LUR
“Dit was nie die plek óf die tyd óf die regte gehoor om hierdie kwessies aan te spreek nie,” sê ’n vakbond nadat LUR Phophi Ramathuba ’n Zimbabwiese pasiënt in ’n vertrek vol mense verneder het.
Vyfde geval van aappokke aangemeld – minister
Dr. Joe Phaahla sê daar is nog geen rede vir Suid-Afrikaners om hulle hieroor te bekommer nie, aangesien die eerste drie gevalle ligte simptome ervaar en vinnig herstel het.
‘Gruwelike’ klagtes oor staatshospitale stroom in
“Ons hoor van dokters en verpleegsters wat nie salarisse ontvang het nie, pasiënte wat nie kos kry nie of op die vloere moet slaap en wat sleg behandel word. Dit is verskriklike goed wat inkom.”
Minister van gesondheid toets positief vir Covid-19
“Dit dien as ʼn herinnering dat die pandemie steeds in ons midde is en dat mense steeds aangesteek word.”
Gauteng gaan nié verpleegsters aflê – departement
Tientalle Gautengse gemeenskapsdiensverpleegkundiges het nog nie hul salarisse ontvang nie.
Van ope brief tot waarskuwingsbrief vir pediater
“Wat nou met dr. De Maayer gebeur, is niks meer as ʼn wraaksugtige poging van hospitaalowerhede om ʼn kritikus van hul swak administrasie stil te maak nie.”