Sowat 20 familielede, onder wie aartsbiskop Desmond Tutu se weduwee, Leah, het die private gesinsdiens bygewoon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Desmond Tutu"
Foto’s: Beskeie staatsbegrafnis vir Tutu gehou
Familie, vriende, geestelikes en politici het by die St. George-katedraal in Kaapstad opgedaag.
Tutu ter ruste gelê
Tutu het voor sy afsterwe opdrag gegee dat dit ʼn eenvoudige seremonie sonder enige fieterjasies moet wees.
Tutu lê vir tweede dag in staatsie
Die liggaam van aartsbiskop Desmond Tutu lê Vrydag vir ʼn tweede dag in staatsie.
Tutu se lewe ‘genuanseerd en waardevol’
“Hy was die aartsvoorbeeld van iemand wat in ’n gepolariseerde samelewing moeilik in ’n vakkie gestop kon word.”
Kategorie 1-staatsbegrafnis vir Tutu
Tydens die geleentheid en gegrond op die oorlede aartsbiskop se wense, sal die weermag se seremoniële inhoud beperk word tot die oorhandiging van die landsvlag aan Leah Tutu.
Aartsbiskop Desmond Tutu dán gegroet
Roubeklaers het reeds van Maandagoggend af by die St. George-katedraal byeengekom om hulde aan Tutu te bring.
Tutu ‘ʼn morele baken’
“Desmond Tutu het Suid-Afrika ten goede gevorm op ʼn manier wat bitter min ander mense gedoen het of nog sal doen.”
Aartsbiskop Desmond Tutu sterf
Hy was 90 jaar oud en die laaste oorlewende Suid-Afrikaner wat die Nobelprys vir Vrede ontvang het.
Ondersoek geëis ná ‘rassis’ Tutu-muurskildery ontsier
Veiligheidskameras het vasgevang hoe die persoon die rassistiese opmerking op die muurskildery skryf.
Tutu-egpaar ongedeerd ná brand in aftreeoord
Die oorsaak van die brand is in hierdie stadium nog nie bekend nie.
Tutu weer tuis
Tutu stry al jare lank teen prostaatkanker, maar is dié keer behandel vir ʼn infeksie.
Desmond Tutu weer in hospitaal
Die emeritus-aartsbiskop stry al byna twee dekades teen prostaatkanker.
Baba Archie betower ‘Arch Tutu’
Tutu het die baba met ʼn groot glimlag verwelkom.
Sluipmoordenaar Ferdi Barnard op parool vrygelaat
Ferdi Barnard, die moordenaar van die anti-apartheidsaktivis dr. David Webster en Mark Francis, is op parool vrygelaat. Hy was 20 jaar agter tralies.
Tutu uit hospitaal ontslaan, net betyds vir vrou se verjaardag
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu is uit die hospitaal ontslaan – net betyds vir sy vrou, Leah, se verjaardag vandag.
Desmond Tutu in hospitaal opgeneem
Nobelprys vir Vrede-wenner emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is in ʼn hospitaal in Kaapstad opgeneem vir ʼn reeks toetse.
Tutu weerlê fop-doodsberigte
“Fopnuus doen vandag [Sondag] die ronde dat emeritus aartsbiskop Tutu in Amerika oorlede is,” het sy kantoor in ʼn kort verklaring gesê.
Tutu: ‘Moet my nie ten alle koste aan die lewe hou nie’
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het die aand voor sy 85ste verjaardag gesê dat genadedood mense toelaat om die wêreld met waardigheid te verlaat en dat hy daarom, wanneer hy op sy sterfbed lê, nie ten alle koste aan die lewe gehou wil word nie.
Tutu terug in die hospitaal
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu is Saterdag in die hospitaal opgeneem slegs drie dae nadat hy vroeër die week ná ʼn operasie ontslaan is.