Tydens die finale rondes wat in Kaapstad se Kunstekaapteatersentrum gaan plaasvind, sal daar beslis vriendskapsbande gesmee word, en skoliere gaan deel word van nuwe kreatiewe netwerke wat oor die hele land strek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "drama"
Dramakompetisie skep platform vir jong kunstenaars
“Die ekostelsel in die kunste is baie belangrik en daarom verseker ons dat hierdie kompetisie deelnemers blootstel aan verskeie fasette van die vermaaklikheidsbedryf soos teater, televisie, radio en oorklanking.”
Boek: Gert Garries – ʼn Baaisiekel-blues
Die plaaswerker Gert Garries ry vir drie dae met die verbrande liggaam van sy kind op sy fiets rond. Hy wil ʼn doodsertifikaat bekom, ʼn voorvereiste voordat hy die kind kan begrawe.
Boek: Koningin Lear
Dit is ʼn verhaal van ʼn bejaarde sakevrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer.
Boek: Melk en vleis/Bloed en bodem
Twee plaasdramas oor grense, tradisies, grond en bloed.
Interessante feite oor ‘Dwaalster’
Skuif jy ook elke Dinsdagaand voor die kassie in om ‘Dwaalster’ op kykNET te geniet? Hier is ʼn paar kitsfeite oor dié reeks wat jy dalk nie geweet het nie.
Produksiehuis ‘kweek liefde vir teater’ by Afrikaanse skole
“Dit is ʼn geleentheid om aan jong mense wat nog nooit teater ervaar het nie, en wat dit moontlik nooit weer sal ervaar nie, die geleentheid daartoe te gee. Dit is ʼn kans om leerders die magic van teater te wys.”
Varsitybeker: Wits bederf Maties se vleklose rekord ná drie-drama
Dit sou verkeerd wees om te sê die onoorwonne Maties stoomroller voort, want Wits het Maandagaand op hulle tuisveld die Stellenbossers se vleklose rekord gaan staan en bederf.
Boek: In glas
Die drama In glas handel oor ʼn kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ʼn kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met ander.
Babaverkragting in skooltaak: ‘Ons het leerders gewaarsku; wil hulle voorberei’
“Ons beveel ook aan dat ouers direk by die onderwysdepartement kapsie moet maak indien hulle ongelukkig is oor hierdie soort vrae.”
Vraag oor babaverkragting in skooltaak ontstel
ʼn Vraag uit ʼn matriekdrama-vraestel wat in 2013 landwyd ʼn herrie veroorsaak het, het nou weer in ʼn taak by ʼn hoërskool aan die Wesrand opgeduik.
Luister: Marion Holm kry dramagraad op 50
Wanneer Marion Holm nie besig is om gehore te laat skaterlag of te pronk op gewilde Afrikaanse televisiereekse nie, vang sy graad. Dié legendariese verhoogpersoonlikheid het onlangs ʼn dramagraad by die Universiteit van Stellenbosch verwerf.
Boek: Land van skedels
Die drama fokus op die ervaring van vroue in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog en het verskeie toekennings ontvang.
ATKV-slypskool vir dramaturge
Nuwe, jong en opkomende dramaturge kan in Maart-maand ʼn slypskool van die ATKV bywoon. Die slypskool word deur bekendes uit die bedryf aangebied.
Babaverkragting-vraag: Departement kondig besluit aan
Die departement van onderwys het Vrydag sy besluit aangekondig of ʼn vraag in die matrieks se drama-vraestel, wat handel oor babaverkragting, onttrek moet word of nie.
Onderwysdepartement verdedig babaverkragting-vraag
Die departement van onderwys sal dit oorweeg om ʼn vraag te onttrek waarin matrieks wat Dinsdag die drama-vraestel geskryf het, moes verduidelik hoe hulle ʼn baba se verkragting op die verhoog sou uitbeeld deur gebruik te maak van ʼn besemstok en ʼn brood.