Die uitsaaier MultiChoice Africa Holdings sê weens die “toenemend ongunstige regulatoriese omgewing” in Malawi het hy “geen ander keuse as om die DStv-diens onbepaald in die land op te skort nie”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "DStv"
DStv-pryse styg ‘minimaal’
“Ons verstaan dat gebruikers ná die pandemie steeds onder druk is, en die voortslepende beurtkrag maak dit nie makliker nie.”
Bear Grylls: ‘Veerkragtigheid is ware oorlewingskuns’
“Sonder ʼn oorlewingsingesteldheid gaan jy egter nie ver vorder nie. Dit beteken jy moet vindingryk wees, ʼn positiewe houding hê en nooit ooit moed opgee nie. Die res is eintlik maar net fieterjasies.”
Die kykstof ‘stroom’ in
Hetsy jy ’n slimfoon, slimtelevisie óf slimstokkie gebruik, toegang tot ’n wye verskeidenheid van interessante programme was nog nooit so maklik nie.
Stroomstap kan DStv duur te staan kom
“Hoewel sulke klousules wettig is, kan dit egter in die howe bevraagteken word.”
DStv gaan stroming beperk
MultiChoice het aangekondig die verandering “is een van vele deurlopende maatreëls om die deel van wagwoorde en roofkykery teë te werk”.
Shaleen Surtie-Richards vandeesweek op TV vereer
’n Nuwe dokumentêr oor Surtie-Richards, wat in die eindstadium van na-produksie was toe sy gesterf het, asook vorige werk van dié ikoon sal vandeesweek op televisie te sien wees.
DStv kry nuwe Afrikaanse fliekkanaal
“Ons wil vir ons Afrikaanse kykers, van wie daar baie is, plaaslike stories en flieks in hul taal bied.”
Coenie de Villiers terug met nog ‘stories wat saak maak’
“Dink Larry King met ʼn skeutjie Stories wat saak maak,” skerts Coenie de Villiers oor dié program.
‘kykNET Lekker’ binnekort op goedkoper DStv-pakket
“kykNET Lekker sluit aan by die ander kykNET-kanale om Afrikaanse inhoud bekostigbaar en toeganklik aan DStv-intekenare te bied.”
Dit is wat DStv jou vanjaar sal kos
DStv het prysverhogings vir seker pakkette vir vanjaar aangekondig terwyl ander pakkette se pryse dieselfde as verlede jaar bly.
Man agter tralies wat roofkykers glo help
Die verspreiding van inhoud is ʼn groeiende probleem en het die afgelope paar jaar na vore getree as een van die grootste vorme van roofkyk.
Het uitsaaiers ʼn morele verpligting teenoor akteurs?
Herhalings- en kommersiële ontginningsfooie hou akteurs aan die lewe terwyl hulle wag op ʼn volgende rol, maar nie alle kontrakte het die klousule in plek nie.
DStv verwyder 3 gewilde kanale
DStv het bevestig dat drie gewilde kanale einde vandeesmaand nie meer beskikbaar sal wees nie.
Goedkoopste pakket met kykNET nou amper dubbel die prys
Talle kykNET-kykers is die josie in omdat die prys van die goedkoopste DStv-pakket waarop dié Afrikaanse kanaal voortaan beskikbaar gaan wees, bykans verdubbel.
Só styg DStv se pryse
DStv het bevestig dat van sy pakkette van 1 April af duurder sal wees terwyl daar goeie nuus vir premium-intekenare is.
DStv kondig weer tariefverhogings aan
MultiChoice het pas die jongste tariefverhogings vir sy DStv-pakkette aankondig en televisiekykers sal vanjaar wéér dieper in hul beursies moet grawe.
DStv gaan ANN7 se kontrak kanselleer
Multichoice het Woensdag aangekondig dat hy sy interne ondersoek oor sy sake met ANN7-televisiekanaal afgehandel het en het besluit om nie die kontrak te hernu wanneer dit in Augustus verstryk nie.
DStv sê oor pakketveranderinge
“Die Extra-pakket gaan nie wegval soos baie mense glo nie.”
DStv kos binnekort meer
MultiChoice het Vrydag aangekondig die pryse van sy DStv-pakkette gaan in April verder verhoog word.