Die vragmotorbestuurder het na bewering sy besending as haarstukke verklaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dwelms"
Dwelmvervaardiger in Gauteng blootgelê
“Die gebied is die afgelope paar jaar ʼn brandpunt vir verskeie geheime dwelmlaboratoriums wat op kleinhoewes en residensiële persele bedryf word.”
R240 miljoen se kokaïen by Durban-hawe gekry
Die besending dwelms was glo op ʼn bekende Mediterreense vragredery vanuit Suid-Amerika vervoer.
Man in hof oor dwelms in boot
Die sesde verdagte is Saterdag in hegtenis geneem in verband met die reusedwelmvonds wat in Junie vanjaar in Pretoria gemaak is.
Skiboot-dwelmvonds: Nog drie vas
Die verdagtes is Vrydag onder streng polisiebewaking van Kaapstad na Pretoria gebring sodat hulle Maandag saam met hul medebeskuldigdes in die Pretoria-landdroshof kan verskyn.
Vragmotorbestuurder vas oor miljoene se kokaïen
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat kokaïen ter waarde van miljoene rande in ʼn vragmotor gevind is.
Dwelms van Europa tot in Durbanville vervoer
Dié dwelms was in ʼn besending meubels op die skip versteek.
Miljoene rande se dwelms op boot gekry
“Na ʼn verdere deeglike ondersoek het hulle ’n versteekte kompartement in die houer ontdek waarin die dwelms versteek was.”
Klopjag op ‘towersampioen’-laboratorium in Amanzimtoti
Verskillende spesies in verskillende vorme en groeifases is op die perseel ontdek.
Alkohol, dwelms uit Mosambiek na SA gesmokkel
Verskeie verseëlde bokse met jenewer is ook in die vragmotor gekry.
Drie vas vir dwelmhandel in die Noord-Kaap
Die polisie het beslag gelê op 144 klein plastieksakkies vol dagga asook 13 Mandrax-tablette. Dié vonds het ‘n beraamde waarde van R54 000.
Foto’s: Wapens, dagga by huis in Centurion gekry
ʼn Mortierlanseerder is een van vele onwettige wapens wat die polisie by ʼn huis in Centurion gevind het.
Reuse-dwelmvonds in Vrystaat
Die polisie het op ʼn enorme dwelmfabriek in die Vrystaat, wat op ʼn plaas daar bedryf is, toegeslaan.
Verskeie vas vir dwelms in Wes-Kaap, KZN
Die polisie het ‘n beroep op gemeenskappe gedoen om saam met die polisie, staatsdepartemente en nie-regeringsorganisasies te werk om die vlaag van dwelmmisbruik te help stuit.
Dwelms, kontant gevind in Bellville
Die Bellville-polisie is Saterdag vir hul harde werk beloon toe hulle op ʼn groot klomp dwelms, geld en gesteelde goedere beslag gelê het.
Ballito-man vas vir dwelms in luukse huis
Die inhegtenisneming kom nadat die Valke ʼn wenk gekry het van dwelms wat van oorsee ingebring is en wat glo gehou en versprei is vanuit ʼn leë, luukse meenthuis in Zimbali.
Twee SAL-lede glo met dwelms betrap in Hongkong
Twee lede van SAL se kajuitbemanning is verlede week deur doeanebeamptes in Hongkong in hegtenis geneem weens beweerde dwelmhandel.
Drie ‘dwelmhuise’ in Rustenburg platgestoot
David Magae, munisipale woordvoerder, het gesê die munisipaliteit het ʼn hofbevel bekom wat hom toegelaat het om die huise plat te stoot. Die huise is in die ooste van die stad geleë.
Alle dwelmverslaafdes lyk nie só nie
Na aanleiding van twee voorvalle wat tans baie dekking geniet en waar dwelms betrokke is, wil ek graag my verhaal as gewone ma met lesers deel. Ek verkies om anoniem te bly.
Motor slaan om toe dwelmverdagtes wegjaag
“Die verdagtes het geweier om stil te hou en het probeer om die beamptes van die pad af te druk.”