Kurt Darren, Elizma Theron en Nicholis Louw, drie van die land se grootste Afrikaanse kunstenaars, staan vanjaar weer saam op die Krone-verhoog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elizma Theron"
Luister: Elizma Theron sing oor ʼn man so na haar hart
Vandat sy ʼn klein dogtertjie was, het haar ma haar dit op die hart gelê hoe belangrik dit is om te bid vir die regte man, vertel Elizma Theron aan Maroela Media.
Aangrypende huldeblyk vir Windhoek-vrou
Die sangeres Elizma Theron het ʼn roerende huldeblyk gebring aan haar niggie wie se liggaam verlede week by ʼn treinspoor in Windhoek opgespoor is.
Vermiste Windhoek-vrou se motor gevind
ʼn Span speurders het Elna-Marie Abbott, niggie van die sangeres Elizma Theron, en wie se onthoofde liggaam Vrydagoggend op ʼn treinspoor in Windhoek aangetref is, se motor gevind.
Vermiste Windhoek-vrou se liggaam gevind
‘n Jong vrou wat Woensdag vermis geraak het, se liggaam is vanoggend op ‘n treinspoor in Windhoek gekry.
Luister: Kry nou end met negatiwiteit, sê Elizma Theron
“As ek nou terugkyk, besef ek dit was ʼn ander tyd in my lewe. Ek het deur seer gegaan wat ek wou uitskryf omdat skryf vir my terapie is. Dis hoekom die nuwe album vir my so wonderlik is.”
Video: Elizma Theron se boodskap aan ma’s op Moedersdag
“Om mamma te wees, is nie altyd maklik nie, en die verantwoordelikheid oorweldig my soms, veral omdat mens nooit weet of jy dit reg doen nie.”
Video: Elizma Theron se boodskap aan álle vroue
Die sangeres se ma, haar suster én haar vriendin maak ook ʼn verskyning in dié video.
Elizma Theron, gesin ‘erg geskok’ ná skote klap tydens huisroof
“Ek het my twee kinders gegryp en in een van die kaste gesit. Gedurende dit alles het jy hierdie onbeskryflike vrees in jou – ek weet nie hóékom gil my ma nie.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Januarie 2017
Len Muller se liedjie, “Ek Glo”, wat op sy nuwe album gaan verskyn wat vroeg vanjaar vrygestel word, bly vir die derde week in die eerste posisie.
Luister: Elizma Theron reik 7de album uit: ‘Alles is genade’
Toe sy byna 11 jaar gelede haar koffer gepak en Kuruman vir die groot stad verruil het, het sy vir twee weke ʼn skamele R12 op haar naam gehad. Maar “genade, deursettingsvermoë en ʼn gróót droom” het verseker dat Elizma Theron vandag tel onder Suid-Afrika se gerekende kunstenaars. Nou het dié sangeres onlangs haar sewende album uitgereik.
[Resensie] Elizma Theron – ‘Boeregirl met ’n countryhart’
Die album hoef vir geen internasionale album terug te staan nie. Elizma is vir seker ervare as dit by country kom en haar stemtoon vul hierdie genre baie mooi aan.
Luister: 4Werke vertel oor hul jongste album
Die gewilde popgroep, 4Werke, het onlangs hul jongste album vrygestel en sê dié album se titel is nie verniet 4Warm nie.
[Foto’s] Elizma Theron deel oulike gesinsfoto’s
Die sangeres Elizma Theron het Donderdag skattige gesinsfoto’s op haar Facebook-blad gedeel. Dit is die eerste foto’s waar die hele gesin saam met hul jongste seuntjie, NJ (net ʼn raps ouer as ʼn maand), verskyn.
Goeie nuus: Elizma Theron sing ʼn noot vir nood
Die sangeres Elizma Theron, wat November as haar welwillendheidsmaand aangekondig het, bied binnekort ʼn groot vertoning aan saam met Kurt Darren, Nicholis Louw en Pieter Koen vir liefdadigheid.