Erco Janse van Rensburg, die 15-jarige seun van Centurion wat deur ’n hiëna in sy tent in die Krugerwildtuin aangeval is, het sy linkeroog verloor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Erco Janse van Rensburg"
Hiëna-aanval: ‘Erco verbaas almal’
Erco, of Boela soos sy gesin liefdevol na hom verwys, het saam met sy ouers, Erno en Cashandra en sy twee sussies, Zilia en Kyla, in die Krokodilbrugkamp in die Krugerwildtuin vakansie gehou toe hy vroegoggend op 26 Junie deur ʼn hiëna in sy tent aangeval is.
Hiëna-aanval: ‘Erco sal self getuig van die Here se wonderwerke’
Erco, of Boela soos sy gesin liefdevol na hom verwys, het saam met sy ouers, Erno en Cashandra en sy twee sussies, Zilia en Kyla in die Krokodilbrugkamp in die Krugerwildtuin vakansie gehou toe hy Sondagoggend deur ʼn hiëna aangeval is in sy tent.
Hiëna-aanval: ‘Ek kon hom herken’
Erco Janse van Rensburg, die 15-jarige seun van Centurion wat Sondagoggend deur ’n hiëna in sy tent in die Krugerwildtuin aangeval is, sterk in die Milpark-hospitaal se hoësorgeenheid nadat hy gesigrekonstruksie ondergaan het.
Hiëna-aanval: Seun se gesig erg beseer
“Sy oom het vroeg vanoggend ʼn slag gehoor en toe hy buite toe gaan, het hy iets gesien wat lyk asof dit ʼn kombers sleep.”
Hiëna val seun in tent aan
ʼn 15-jarige seun is Sondagoggend in sy tent in die Krugerwildtuin deur ʼn hiëna aangeval.