Vyf gelukkige lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na die Wegbreekfees op 29 April 2023 in Mbombela, Mpumalanga.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "fees"
‘Aardklop móés aanpas om te oorleef’
Die Momentum Beleggings Aardklop-fees het Dinsdag in ʼn sosialemediaplasing ʼn lang verduideliking gegee waarom dié fees vanjaar weer voorlopig ʼn beperkte terugkeer gaan geniet.
Cradock se skrywersfees verryk lewens
Wat gebeur as mens ʼn kreatiewe klippie in die middel van die Suid-Afrikaanse dam gooi? Dit veroorsaak rimpelings wat baie meer mense as net kunstenaars bevoordeel. Sarie Marais-Nell bekyk die Cradockse skrywersfees wat sedert 2010 baie lewens laat groei en blom.
Luister: Janie Bay op fees ná verhoogdroogte
“Daar is ook vanjaar weer ʼn hele klomp vertonings bevestig, wat skoon vreemd voel ná die stilte van die twee jaar wat ons gehad het weens die pandemie. Ek is baie opgewonde daaroor.”
Luister: Nuweling-musikant slaggereed vir Proe’toria-verhoog
Sy stel haar sang- en kitaartalent ten toon op die Proe’toria-verhoog op Sondag 6 Maart.
Luister: Martin Bester neem Pta-musiekfees op horings
“Ná alles wat ons deurgemaak het, is die vraag ‘gaan jy die kans waag, gaan jy dit doen’, en die antwoord is ‘ja, uiteindelik weer’!”
Wen: Dias-somerfees in Mosselbaai is om die draai
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Dias Summer Festival in Mosselbaai op Vrydag 17 Desember.
Wen: Groot op die Gras-fees saam met ma
“Ons eerste Groot op die Gras gaan beslis ’n belewenis wees; een vir die hele familie wat Moedersdag kom vier.”
ʼn Kleurvolle gesinsfees vir ʼn goeie doel
“Elke sportaktiwiteit gaan ’n poeier stasie met ’n verskeidenheid kleuresakkies hê om die dag mee op te helder.”
Dié kunstenaars deel van Optog!
Optog! is die grootste enkele konserttoer deur plaaslike sangers, akteurs en musikante en vind tussen Februarie en Desember 2019 plaas op 42 dorpe oor die hele Suid-Afrika.
Wen: Wyn-en-kosfees om die lente te verwelkom
Vyf gelukkige Maroela Media-lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die fees op Sondag 23 September wen.
Ongekende belangstelling in Strandfontein-fees
“Die fees raak net elke jaar groter en groter.”
‘Aardklop bied vanjaar iets vir almal’
Aardklop skop hierdie jaar op 1 Oktober af, en beloof om propvol musiek, teaterproduksies, kos en kuns te wees wat elke smaak sal pas.
Wen: Laat jou sintuie feesvier by Proe’toria
“Lekker musiek, smaaklike kos, goeie wyn en oulike kindervermaak word gekombineer by ʼn gewilde kuierplek in Pretoria.”
Fees gekanselleer as gevolg van droogte
“Ons bid maar vir goeie reën sodat ons volgende jaar weer lekker partytjie kan hou.”
Madeliefie Makietie hou familiefees propvol vermaak
Altesaam 23 van Suid-Afrika se topkunstenaars gaan vermaak aan feesgangers bied, onder wie Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Juanita du Plessis.
[Wen] ‘Fijnwijn innie lente’- wyn-en-kosfees
“Die Fijnwyn-fees skep ʼn geleentheid vir ʼn heerlike dag van samesyn en kuier saam met goeie vriende en familie.”
Pinotage en biltong by fees gevier
Die eerste Gauteng Pinotage-en-Biltongfees vind op 14 en 15 Oktober by die Leriba Hotel in Centurion plaas.
GauFestival sorg vir volop Afrikaanse vermaak
Opwindende produksies en ʼn vol program sal sorg dat daar iets vir almal is.
[WEN] Fees vir boetiekbier-liefhebbers
As jy ʼn liefhebber van boetiekbier is, het jy iets om na uit te sien.