Hulle sal saam met Fokofpolisiekar op die verhoog te sien wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fokofpolisiekar"
Nuwe musiek, bundel vir Fokofpolisiekar
Die bundel sluit ook die lirieke in van die nuwe album getiteld ‘Dans deur die donker’.
Rockgroep se Europa-toer in foto-uitstalling vervat
Jaco Snake Venter, tromspeler vir die groep en self ʼn kranige fotograaf, se werke is saam met dié van Liam Lynch, wat al jare vir die groep foto’s neem, by dié uitstalling te sien.
[Wen] Parow en Polisiekar nooi jou vir musiek en speletjies
Die Afrikaanse musiekgroep F**ofpolisiekar en die kletsrymer Jack Parow is op 8 Julie by Weiveld in Pretoria te sien in ʼn eerste-in-sy-soort-vertoning: rekenaarspeletjies en musiek.
Polisiekarre maak geskiedenis
Die groep het geskiedenis gemaak met hul skarefinansieringsveldtog om hul nuwe album die lig te laat sien.
Luister: Polisiekarre stel nuwe bier bekend
Daar is ʼn hele paar ooreenkomste tussen die liriek van Fokofpolisiekar se bekende lied, “Ek skyn (heilig)”, en die jongste toevoeging tot die groep se mikrobrouery-bierfamilie, Skyn Heilig.
“As jy met vuur speel” se 10 jaar met langspeelplaat herdenk
In September 2003 het die vyf Fokofpolisiekar manne al die geld, wat hulle as ekstras verdien het in ‘n Duitse advertensie, gebruik om studio-tyd te bespreek. Hulle het in ‘n Toyota Venture paneelwa geklim het na Impala Park in Boksburg gery.
Ek skyn (heilig)
Hierdie is een van Fokofpolisiekar se bekendste treffers wat die top 10 gehaal het in die raserige kategorie.
Hemel op die platteland
Hierdie liedjie van Fokofpolisiekar was glo die eerste Afrikaanse liedjie wat amptelik op 5fm se speellys geplaas is en het die top 10 gehaal in die raserige kategorie.