Die tienerseun van Griekwastad is Woensdag deur regterpresident Frans Kgomo gevonnis vir die moorde op Deon Steenkamp (44), sy vrou Christel (43) en hul dogter Marthella (14).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Frans Kgomo"
Griekwastad-vonnis: ‘Hy het nie berou getoon nie’
Die 17-jarige seun wat skuldig bevind is aan die moord op drie lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad, is Woensdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof tot effektiewelik 20 jaar tronkstraf gevonnis.