Die huidige Gautrein-konsessie-ooreenkoms verstryk in Maart 2026.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gautrein"
Gautrein kap terug oor waterskuld
“Die stad het dus onwettig dienste na die stasie opgeskort.”
Gautrein ʼn ‘wit olifant’ – AA
Die provinsiale regering het glo ʼn plan voorgelê om nóg roetes by die Gautrein-netwerk te voeg.
Staking by Gautrein opgeskort
Só lyk die ooreenkoms wat tussen Gautrein en die vakbonde bereik is.
Staking by Gautrein duur voort
Numsa het Vrydag met die Gautrein se bestuur vergader en sê hoewel verskeie voorstelle geopper is, het die onderhandelings weereens ʼn dooiepunt bereik.
Gautrein bied Sondag beperkte diens
Die Gautrein het aangekondig dat hy wel Sondag ʼn beperkte diens sal bied.
Gautrein staan die naweek
“Ons weet dit is ʼn ongerief vir ons passasiers en ons vra byvoorbaat om verskoning.”
Gautrein sit treindienste voort ten spyte van staking
Gautrein se bedryfsmaatskappy sê Numsa-werkers se jongste looneis kom neer op ʼn verhoging van sowat 26%.
Werkers by Gautrein begin Maandag staak
Numsa sê die Bombela Operating Company, wat die Gautrein bedryf, moet aanspreeklik gehou word vir die ontwrigting wat die staking gaan veroorsaak.
Gautrein-bedryfsure verleng onder vlak 3
Streng gesondheid- en veiligheidsmaatreëls is ook ingestel.
Gautrein hervat alle dienste
Talle gefrustreerde pendelaars het op sosiale media uitgevaar en Gautrein én Eskom voor stok gekry omdat hulle nie betyds by die werk of skool kon kom nie. Ander het hul vlugte verpas.
Gʼn water, gʼn krag en gʼn Gautrein
Die Gautrein moes Vrydag sommige dienste opskort weens ‘n kragonderbreking in dele van Johannesburg. Duisende inwoners van Pretoria het sonder water gesit én beurtkrag is in werking gestel.
Springbokke se vlug vertraag
Die Springbok-rugbyspan gaan nou eers later op OR Tambo aankom.
Gautrein aanvaar binnekort kontaklose bankkaart
Wanneer die stelsel in gebruik geneem word, sal Gautrein een van die eerste openbare vervoerstelsels in Afrika wees wat kontaklose bankkaarte vir betaling aanvaar.
SAKP sê Zondo moet omstrede Cedar Park-transaksie bekyk
Die transaksie is aangegaan toe die stad nog onder ANC-beheer was.
Watertoevoer na Gautrein-stasie in Sandton binnekort herstel
Ingevolge die ooreenkoms wat aangegaan is, sal die watertoevoer na die Sandton-stasie dus voortaan glad nie gekoppel wees aan Cedar Park of sy finansiële verpligtinge teenoor die stad nie.
Gautengse regering wil héle openbare vervoerstelsel integreer
Die Gautengse provinsiale regering wil die hele openbare vervoerstelsel in die provinsie saamvoeg om’n meer doeltreffende diens te verskaf. Gauteng gaan ook binnekort die bedryf van die Metrorail-treinstelsel by Prasa in die provinsie oorneem.
Minister eis verskoning van Gautrein oor uitrusting-verbod
Die minister van kuns en kultuur het die Gautrein versoek om ‘n man om verskoning te vra nadat wagte hom verbied het om op ʼn trein te klim op grond van sy kleredrag.
Gautrein-werkers dreig oor finansiële state
Die Federation of Unions of South Africa (Fedusa) het Maandag gedreig om die Gautrein-operateur na die konstitusionele hof te sleep nadat die maatskappy glo geweier het om sy finansiële state openbaar te maak.
Gautrein-staking verby
Die staking van twee weke deur Gautrein-werkers het tot ʼn einde gekom nadat die werkers en Bombela, wat die Gautrein bedryf, ʼn skikking bereik het.